Pakistanse owerhede asook internasionale gesondheidsorganisasies is besorg oor stygende wantroue oor inentings nadat die CIA ‘n skyn-inentingsprogram onderneem het. Dié inentingsprogram is in Abbottabad uitgevoer om DNS-inligting te versamel tydens die soektog na Osama bin Laden. Gesondheidsorganisasies was reeds besorg oor die geloofwaardigheid van gesondheidsdienste weens ‘n toenemende polio-probleem in Pakistan. Pakistan is die enigste
N2 buite Kaapstad deur betogers versper
Talle inwoners van Nyanga in Kaapstad is in hegtenis geneem nadat hulle vroegoggend die N2 in Kaapstad met brandende motorbande versper het, het die polisie gesê. “Ek het nie die presiese getal byderhand nie, maar ek kan bevestig dat ‘n aantal mense vir openbare geweld in hegtenis geneem is,” het ao. November Filander, polisiewoordvoerder, gesê.
Boer wat werker ‘sleep’ onskuldig
‘n Boer, Neels van Biljon, wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n swart werker agter ‘n bakkie gesleep het, is in die streekhof in Odendaalsrus onskuldig bevind. ANC-lede het in 2009 onder aanhitsing van die destydse uitvoerende burgemeester van Matjhabeng en ANC-leier in Lejweleputswa, Mathabo Leeto, betoog teen van Biljon se borgaansoek. Andries Xaba, die werker,
Al Debbo: ’n Ware legende
Die VF Plus het met groot hartseer verneem van Al Debbo se afsterwe en betuig meegevoel met sy familie in hierdie tyd. Oom Al Debbo was een van die besonders begaafde akteurs en komediante wat sonder ‘n draaiboek kon optree en snaaks wees en sy afsterwe stel die einde van ‘n era daar. Volgens adv.
Toekomsmusiek vir Kaapse here in hul gracht
Die naïewe geloof van witmense dat die ideologie van “nie-rassigheid” hulle gaan beskerm teen swart rassisme, is net dit: ‘n Baie naïewe geloof dat semantiese toertjies nou ‘n werklikheid gaan verander. Vandeesweek het ‘n hele paar nuusitems weer die gebrekkigheid van sulke ondeurdagtheid onderstreep. In Koffiefontein is wit dorpenaars “geskok” omdat swart inwoners ondersteuners van
Absa weier om boer te help ná besetting
Absabank weier om die boer, Petrus Weyers, wie se plaas tussen Phuthaditjhaba en Harrismith reeds 16 dae lank beset word, met verdere lenings te help. Op 27 Junie het die besetters kamp opgeslaan en hul beeste op Weyers se grond losgelaat “omdat Malema gesê het hulle moet die grond terugvat”. Lees verder. модельки автолобановский александр жена
Wit boer wat swartvrou skiet, in ANC-visier
‘n Boer van van Groblershoop wat in die hof verskyn het ná die skietdood van ‘n swart vrou op sy plaas, moes ‘n skare ontevrede ANC-ondersteuners trotseer. Jankies Carstens (58) word aangekla van moord nadat hy verlede Woensdag op rondloperhonde geskiet het en die vrou noodlottig gewond het. “Skiet die boer” is deur die ANC-betogers
Vrae ná swartman homself aan ‘n boom ophang
Die simboliek van ‘n swartman wat aan ‘n boom opgehang is, is in die Amerikaanse deelstaat Mississippi so gelade dat die owerheid dié selfmoordgeval weer gaan ondersoek. Nuwe inligting is glo onder die aandag van Mississippi se mediese ondersoeker gebring en die man se familie vra ook vrae rondom sy geval. Volgens Black America Web,
Biti bang dat polisie sy selfoongeskiedenis naspeur
Zimbabwiese Minister van Finansies, Tendai Biti het Dinsdag ‘n hofaansoek gebring om te keer dat die polisie besonderhede van sy selfoonoproepe bekend maak. Biti, wat ook die sekretaris-generaal van die Eerste Minister, Morgan Tsvangirai se Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) is, het gevra vir ‘n hoërhofbevel nadat die polisie Econet Wireless vir besonderhede van sy
Lees verder: Biti bang dat polisie sy selfoongeskiedenis naspeur
SA se ekonomiese rol op vasteland word bedreig
Suid-Afrika se rol as Afrika se ekonomiese toegangspoort word bedreig, volgens ‘n ekonoom vir suidelike Afrika by IHS Global Insight, het Business Report Woensdag berig. Ronel Oberholzer het Dinsdag tydens ‘n konferensie in Johannesburg tendense wat die land se posisie in die streek ondermyn, uitgelig. Beleggers raak “minder bang vir Afrika”, en baie buitelandse maatskappye gaan
