Absabank weier om die boer, Petrus Weyers, wie se plaas tussen Phuthaditjhaba en Harrismith reeds 16 dae lank beset word, met verdere lenings te help.
Op 27 Junie het die besetters kamp opgeslaan en hul beeste op Weyers se grond losgelaat “omdat Malema gesê het hulle moet die grond terugvat”.
Lees verder.
