Hoe Sjintao Die Sjinese president, Hoe Sjintao het sy "kommer" uitgespreek oor die toenemendekonflik tussen Israel en die Palestyne, het die amptelike Xinhua-nuusagentskap Maandag berig. In 'n telefoongesprek met president George W. Bush Sondag, het Hoe "kommer uitgespreek oor die toenemende konflik tussen die Palestyne en die Israeli's en die toenemende turbulensie in die Midde-Ooste,"
Lees verder: Sjina ‘bekommerd’ oor Israelse eskalering in Gasa

Ek het met ‘n baie lekker lag vanoggend gelees oor die Suid-Afrikaanse regering wat skielik dink dat hulle vir Israel kan vertel hoe om sy eie buitelandse en militêre beleid te hanteer en om die aanvalle op die Gasastrook onmiddellik te staak.