10:25:20 Barack Obama, die verkose Amerikaanse president, beplan om senator Hillary Rodham Clinton (61) Maandag as sy minister van buitelandse sake te benoem, en om so 'n eens bitter politieke stryd in 'n hoëvlak- strategiese vennootskap te verander.
Lees verder: Obama gaan Clinton benoem as minister van buitelandse sake

Nog 'n ANC-jeugligaleier het homself gewend tot haatspraak en die aanhitsing van geweld.
11:13:34 Vyf ongelisensieerde smouse wat besmette melkprodukte verkoop het, is in Durban se sentrale gebied vasgetrek, het die Durbanse metropolisie Vrydag gesê.