ET as vark uitgebeeld

Skilderye wat die vermoorde AWB-leier, Eugene Terreblanche, as ’n vark uitbeeld word tans by die Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad tentoongestel. Die kasteel word uitgehuur aan Good Hope Art, ’n organisasie wat werksessies aan agtergeblewe kunstenaars bied. Die organisasie word deur Truworths geborg. Die bestuurder van Kasteel de Goede Hoop, kapt. Francois Morkel, was

Lees verder: ET as vark uitgebeeld

Jeugliga gaan militêr opgelei word

Die ANC-Jeugliga se nasionale uitvoerende komitee, gelei deur hul leier Julius Malema, sal in September militêre opleiding ontvang, is Donderdag aangekondig. Lindiwe Sisulu, die minister van verdediging, het ooreengekom om die nodige reëlings te tref, het die Jeugliga en die departement in ‘n gesamentlike verklaring gesê. Hierdie ooreenkoms is gemaak terwyl Sisulu die ANC-Jeugliga se

Lees verder: Jeugliga gaan militêr opgelei word

Afrikaners in die vierde wereld

Afrikaners bevind hulself met nóg politieke mag nóg ‘n land, is slagoffers van regstellende aksie en SEB, verarm by die dag en word uitgemoor. Afrikaners is ‘n  volk met ‘n eie identiteit, taal en tradisies. Daar is ‘n segment van die Afrikanervolk wat streef na herwinning van politieke solidariteit met die doel  om deur hulleself

Lees verder: Afrikaners in die vierde wereld

Polisie meen terreurdreigemente hou geen gevaar in

Die Suid-Afrikaanse polisie dra geen kennis van enige terreur-dreigemente wat op die Wêreldbeker-sokkertoernooi gemik is nie, het Bheki Cele, die polisiekommissaris Donderdag gesê. “Ons weet van geen dreigemente nie.  Ons is reg om ons besoekers te beskerm,” het hy gesê. Cele het verslaggewers by die King Shaka Internasionale Lughawe toegespreek gedurende ‘n geleentheid waar die

Lees verder: Polisie meen terreurdreigemente hou geen gevaar in

ET-ondersoeker wat vas vir geweld is, bevorder

Die ondersoekbeampte in die Eugene Terre’Blanche-moordsaak is van kaptein tot luitenant-kolonel bevorder nadat hy kort gelede aanvanklik in hegtenis geneem is weens aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die NVG, die nasionale vervolgingsgesag, het opdrag gegee dat die arrestasies uitgevoer word. Kapt. Tsletsi Mano, bevelvoerder van die eenheid teen ernstige geweldmisdrywe in Noordwes,

Lees verder: ET-ondersoeker wat vas vir geweld is, bevorder

Polisierekenaars gesteel

Daar is Woensdag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se speurtak in Virginia ingebreek en twee rekenaars waarop saak-inligting gestoor was, is gesteel. “Lt. Kol. Dingindawo Motaung, die bevelvoerder vir die tak se eenheid, was verbaas toe hy Woensdagoggend 6:45 aanmeld vir diens en vind dat daar ingebreek is,” het polisie van die Vrystaat in ‘n verklaring

Lees verder: Polisierekenaars gesteel

80 Taxi’s onpadwaardig in Pretoria

Daar is beslag gelê op sowat 80 minibus-taxi’s in Pretoria wat Woensdag as onpadwaardig verklaar is, het die Gautengse woordvoerder van gemeenskapsveiligheid gesê. “Al die taxi’s wat onpadwaardig is, is tydelik geskors en moet binne die volgende 14 dae hul taxi’s by die Ipeleng-toetssentrum gaan toets.” “Hulle mag ook slegs weer na die strate terugkeer

Lees verder: 80 Taxi’s onpadwaardig in Pretoria