11 September 2001
'n Derde persoon is in hegtenis geneem in die Vodacom-bedrogsaak, het die hof vir gespesialiseerde handelsmisdaad gehoor. Dié verdagte is 'n vrou wat na bewering in Orange Farm woon. Sy sou aanvanklik op haar eie in die hof verskyn het, maar sal in 'n latere stadium by haar mede-beskuldiges, Mbokodana Khoza en Mbusi Bhengu in
President Jacob Zuma het herken dat die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, soms te ver gaan. "Ek het van Malema se uitbarstings met hom bespreek. In sommige gevalle, as jong man, gaan hy oorboord”, het Zuma tydens ‘n onderhoud op MTV Base gesê. Zuma sê Malema kan geleer word om te groei as leier. "Ons moet met
Malawi het so pas 'n rekordmielieoes gehad, maar die VN se Wêreldvoedselprogram vra dringend geld om 500 000 hongeres in die land vir 'n hele jaar te voed.
Malawi het so pas 'n rekordmielieoes gehad, maar die VN se Wêreldvoedselprogram vra dringend geld om 500 000 hongeres in die land vir 'n hele jaar te voed.
Lees verder: Malawi het rekordmielieoes, maar steeds hongersnood
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, IAAF, kon nie die bewerings bevestig wat Vrydag deur die Sydney Morning Herald berig is nie. Dié koerant het berig dat die vroue 800m wêreldkampioen Caster Semenya glo beide vroulike én manlike geslagsorgane het. Nick Davies, ‘n woordvoerder van die IAAF, het gesê hulle het die uitslae van Semenya se
casino classic mobileАлександр Фильчаков Васильевич
Werkers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, SAID, sal na verwagting Vrydag in ‘n optog by die Beitbruggrenspos deelneem as deel van die landwye staking om verhoogde salarisse. Die betogers beplan om ‘n memorandum aan die bestuur van die Beitbruggrenspos te oorhandig. Die verkeer sal na verwagting op die N1 tussen die grensposte van Suid-Afrika en Zimbabwe
My oog vang toevallig die voorblad van die nuutste uitgawe van die You-tydskrif in ‘n winkel. ‘n Klaarblyklike fopdosser met ‘n pruik op pryk op die voorblad. Toe ek die byskrif lees, sien ek die persoon is Caster Semenya. Sy / haar /dit se “dreadlocks” is gepluis, wat verklaar hoekom ek Semenya nie dadelik herken het nie. Volgens die You het die tydskrif se modekenners Semenya tot ‘n glansmeisie getransformeer.

You/Huisgenoot-voorblad ANC-parlementslid Winnie Madikizela-Mandela het Suid-Afrikaners dringend gevra om Caster Semenya, 'n hermafrodiet volgens 'n Australiese dagblad, te ondersteun. "Ek luister na die nuus. Ek is verskriklik seergemaak deur wat ek hoor. Die arme kind is 'n slagoffer hiervan en dit is nie deur haar toedoen nie," het Madikizela-Mandela Vrydag aan The Star gesê. "Ek
Die wêreld 800m-kampioen, Caster Semenya, het volgens berigte in die Daily Telegraph nie ‘n baarmoeder of eierstokke nie. Die Australiese koerant het ‘n anonieme bron aangehaal wat kennis dra van Semenya se geslagstoetse. Die Telegraph sê ’n goed ingeligte bron na aan die IAAF se ondersoek sê daar is bewyse dat Semenya hermafrodities of tweeslagtig
Lees verder: Semenya het nie vroulike geslagsorgane nie, net testikels