Ian Khama, president van Botswana, moes twee steke aan sy gesig kry nadat ‘n jagluiperd hom gekrap het, het ‘n regeringswoordvoerder Maandag gesê. Die voorval het verlede week by ‘n weermagbasis plaasgevind, het Jeff Ramsay aan AFP gesê. “Hy is verlede week deur ‘n jagluiperd gekrap, maar is nie aangeval nie,” het Ramsay gesê. Bewaarders
Lees verder: Botswana se president in onderonsie met jagluiperd
