Die misdaadgolf in Johannesburg duur onverpoosd voort en dit is weereens duidelik dat die ANC-regering nie in staat is om die burgers van Suid-Afrika te beskerm nie. So sê Advokaat Anton Alberts, raadslid van die Vryheidsfront Plus in die Johannesburgse Metropolitaanse Raad, na aanleiding van die gewelddadige aanval op ‘n ma van drie jong dogters
Calvyn se invloed op Afrikaners: voor -en nadele
Na aanleiding van JK Bosch se insiggewende skrywe oor Calvyn wil ek die volgende stuiwer in die armbeurs gooi. Dit stuit inderdaad teen die bors dat Calvyn deur Naspers ook deesdae nie erken word vir die positiewe ontwikkelinge wat hy tot stand gebring het nie. Calvyn en Luther was denkers van hul tydsgees, en daar
Lees verder: Calvyn se invloed op Afrikaners: voor -en nadele
Yslike vullisversameling in Stille Oseaan bekyk
Marine wetenskaplikes van Kalifornië gaan hierdie week na die noorde van die Stille Oseaan uitvaar om na die "Groot Stille-Oseaan Vullisvierkant" te gaan kyk. Dertig navorsers en tegnici, asook bemanningslede van die Scripps Institution of Oceanography in San Diego het Sondag vertrek om te gaan vasstel waarom daar so baie klein stukkies plastiek in die
Lees verder: Yslike vullisversameling in Stille Oseaan bekyk
Europa se voorkeure
штукатурка для наружных работАлександр Фильчаков Васильевич
Calvyn steeds vol betekenis vir die Afrikaner
Naspers skenk baie aandag aan die negatiewe beeld van Calvyn tov van sy vyand Servetus omdat dit waarskynlik vol betekenis vir die Afrikaner is. Op Google kan binne sekondes in Engels die disinformasie van die Afrikaanse dagblaaie raakgesien word. En daaroor net enkele regstellings wat geplaas behoort te word ter wille van die waarheid. Die
Tokyo Sexwale bring glo nag in lokasie deur
Tokyo Sexwale, minister van behuising, sou Maandagnag in Diepsloot, noord van Johannesburg, deurbring, het die SAUK berig. Hy wou dit glo doen om 'n beter begrip te kry van die lewensomstandighede van die mense daar. Sexwale se departement het 'n tydelike kantoor in die gebied opgerig om oornag navrae te hanteer. Diepsloot het die afgelope
Studente rig skade aan by kampus
Oproerige studente van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie (KSUT) in Kaapstad is Maandag deur die polisie met rubberkoeëls uitmekaar gejaag nadat hulle die kampusgeboue begin vandaliseer het. Volgens die Burger is die universiteit se snoepwinkel rot en kaal besteel. Die hele voorraad van die winkel is glo vernietig. Die administrasiegebou is ook met water
Brandstoftekort dreig by grootste lughawe
Die lughawensmaatskappy, ACSA, het lugdienste Maandag by die O.R. Tambo-lughawe gevra om 30% minder brandstof in te gooi om ’n brandstoftekort af te weer. Weens “onderbrekings in die verskaffingsnetwerk”, sê ACSA, is die voorraad vliegtuigbrandstof in die binneland laag. Die rantsoenering is tans vrywillig maar indien die situasie nie spoedig verbeter nie, sal dit verpligtend
Varkgriep eis eerste SA slagoffer
Varkgriep, oftewel H1N1 2009, het die eerste Suid-Afrikaanse slagoffer geëis: ’n 22-jarige student van Stellenbosch wat deur drie dokters behandel is. Die oorsaak van sy dood is eers as longontsteking aangedui. Die vierdejaarstudent, Ruan Müller, is drie keer behandel voordat hy in ’n hospitaal opgeneem is. Die virus is nadoods by hom gediagnoseer. Müller is
Skokkende Switserse brief
Met skok en Afgryse lees ek die brief vanaf Manfred Linke, die Switserse amptenaar, se verduideliking hoekom Krugerstraat se naam moes verander. Hy kan waarneem dat Kruger teen Britse Imperialisme baklei het maar glo dan dat alle blanke setlaars imperialiste is. As dit wel die geval is moet alle swartes, Arabiere en Moslems in Switserland
