Sarkozy is nou keelvol vir die Moslems

Image

Genoeg is genoeg!

President Nicolas Sarkozy van Frankryk het in onlangse gesprekke met sy Europese eweknieë verwys na die feit dat daar tans “te veel Moslems in Europa is.” Op 21 September het hy vir Bertie Ahern, eerste minister van Ierland, ontvang, en op 3 Oktober was Frederik Reinfeldt, eerste minister van Swede, aan die beurt. Tydens beide ontmoetings het hy teen die Moslembevolking in Europa uitgevaar.

Lees verder: Sarkozy is nou keelvol vir die Moslems

Volksmoord is sulke swak maniere

ImageDaar is dit nou bevestig.

Ons – witmense in die algemeen en Afrikaners in besonder – gaan deur swart massas uitgewis word. So sê ‘n (ryk, swart) vriend van bevrydingsteoloog en volkshater, Nico Smith. Mamelodi se dominee doen toe wat die algemene liberalis doen wanneer hy iets op die hart het: Hy skryf ‘n hikkerige, preutse opstel vir Beeld om te plaas. Daarin betig hy die Afrikaner vir sy swak maniere en dreig hom, letterlik, met die dood.

Lees verder: Volksmoord is sulke swak maniere

China is running on empty

China is running out of fuel. Police are guarding petrol stations in several inland provinces to prevent fights, as shortages of petrol and diesel are causing huge queues of trucks, buses and cars. In Kunming, capital of the southwestern province of Yunnan, 1000 trucks are stranded. A truck driver named Li told the Chuncheng Evening

Lees verder: China is running on empty

Frankryk weer op pad na ?n krisis

Image

Chaos in Villiers-le-Bel

President Nicolas Sarkozy het ’n noodvergadering met sy kabinetslede vir later vandag belê. Dit volg op drie dae van geweld in die buitewyke van Parys. Die Franse president gaan verder besoek aflê by brandweermanne en polisiebeamptes in die hospitaal, wat ernstig beseer is tydens die gewelddadige insidente van die afgelope paar dae.

Lees verder: Frankryk weer op pad na ?n krisis

‘NG Kerk betrokke by okkulte’

‘n Lidmaat van Kranskop, dr. Peet Botha, maak in ‘n onlangs uitgawe van Die Kerkbode beswaar teen die NG Kerk se deelname aan heidense Afrikareinigingseremonies. Volgens hom "het ons by dr. André Bartlett (van die NG Kerk Aasvoëlkop in Johannesburg) nie net te make met verkondigde dwaling nie maar met direkte betrokkenheid in die okkulte.

Lees verder: ‘NG Kerk betrokke by okkulte’

Anglican Leader Blasts U.S.

Archbishop of Canterbury Rowan Williams, leader of the world’s Anglicans, has launched an attack on the United States, saying it has lost the high moral ground since the September 11 attacks in 2001. Williams, a longtime critic of the war in Iraq, said in uncharacteristically blunt language: "We have only one hegemonic power at the

Lees verder: Anglican Leader Blasts U.S.

Playboy goes anti-Semitic

Israel Shouldn’t Get a Free Pass   Why can’t American Jews, particularly liberal Jews, think straight about Israel? American Jews can easily condemn the war in and occupation of Iraq, as well as the deaths of hundreds of thousands of civilians and the violations of civil rights there. Yet the same passion for peace, justice

Lees verder: Playboy goes anti-Semitic

Zimbabwe: die multikulturele utopie

ImageDanksy ʼn 15 000-persentinflasiekoers, wat die huidige wêreldrekord is, het die meeste mense op aarde nou al van Zimbabwe gehoor. Verlede week is die vorige leier van die oud-Rhodesië, Ian Smith, in Kaapstad dood. Smith is in die laat sewentigerjare deur Brittanje verraai sodat Robert Mugabe die welvarendste staat in Afrika suid van die Sahara – benewens Suid-Afrika – kon oorneem.

Lees verder: Zimbabwe: die multikulturele utopie

Yengeni glo effe grieperig

Image

Voel nie lekker nie

Die departement van korrektiewe dienste het vandag bekend gemaak dat ’n moontlike oortreding van paroolvoorwaardes teen Tony Yengeni ondersoek word. Yengeni, voormalige ANC-hoofsweep, is op ’n klag van dronkbestuur in Kaapstad gearresteer. Manelisi Wolela, woordvoerder van minister Ngconde Balfour, het gesê dat die departement reeds met ’n ondersoek na die voorval begin het.

Yengeni se arrestasie kan daartoe lei dat sy parool teruggetrek word. Hy is Sondagaand in Goodwood, Kaapstad, aangekeer. Die arrestasie het gevolg op ’n insident toe Yengeni se swart BMW skielik uitgeswenk en op ’n verkeerseiland beland het. Polisielede wat op daardie stadium die area gepatrolleer het, het gestop om die saak te ondersoek en alkohol geruik. Toe hy gevra is of hy gedrink het, het Yengeni dit ontken en gesê dat hy griepmedisyne geneem het. Die polisie was egter nie oortuig nie, het hom gearresteer en bloedtoetse uitgevoer. Hy is vir vier ure by die Goodwood-polisiestasie aangehou en uiteindelik vrygelaat nadat R500 borgtog betaal is.

Lees verder: Yengeni glo effe grieperig

Is 8 000 Keniane werklik dood?

Image

Mwai Kibaki

Volgens ’n groep Keniaanse regslui is meer as 8 000 Keniane al sedert 2000 tereggestel of doodgemartel. Die plaaslike polisie het dieselfde jaar met ’n klopjag begin teen lede van die verbanne Mungiki-sekte. Die Oscar-stigting beweer dat hulle 8 040 moorde gedokumenteer het en 4 070 ander gevalle aangeteken het waar slagoffers eenvoudig verdwyn het.

Eric Kiraithe, woordvoerder van die polisie, ontken egter die aantygings wat in die regslui se verslag gemaak word. Hy het die organisasie uitgedaag om name en besonderhede van slagoffers bekend te maak. Veiligheidsmagte het wel in Maart 2002, toe die Mungiki-sekte verban is na aanleiding van geweld in die krotbuurte van Nairobi, begin om lede van die sekte te teiken.

Lees verder: Is 8 000 Keniane werklik dood?