Die SPRINGBOKKE kan dalk vandag as die wêreldspan van die jaar verkies word. Die SPRINGBOKKE is een van die benoemde spanne wat ‘n kans staan om die 2008 LAUREUS wêreldspan van die jaar toekenning te verower. Die span is een van die gunsteling spanne nadat hulle die Rugby wêreldbeker huistoe gebring het. Die LAUREUS Sportakademie
‘End of Europe’
RIA Novosti asked a number of top political analysts / experts to comment on the words of Russian Foreign Minister Sergei Lavrov, who has said that Kosovo’s independence could be the beginning of the end for Europe, and that official recognition of its sovereignty will threaten global security. What, we asked, will be the geopolitical
W??r soek ons die pad na vryheid?
12 mak donkies geskiet
Dierewelsynsorganisasies is geskok oor 12 mak donkies wat vermoedelik deur veediewe geskiet en geslag is. Oorblyfsels van die karkasse is deur ‘n familielid van die donkies se eienaar gevind. Die eienaar is van ROBERTSON maar verkies om naamloos te bly. Die donkies het in oop veld langs die hoofpad op ‘n plaas tussen SWELLENDAM en
ANC-regering wil 5m hektaar grond koop
Die regering gaan aanstaande jaar 5-miljoen hektaar grond aankoop. Dit in ‘n poging om 30 persent landbougrond teen 2014 in besit van swart boere te bring. Landbou Minister LULU XINGWANA sê swart boere besit tans 4.7 persent landbou grond. Sy sê die regering sal sy teiken bereik as die 5-miljoen hektaar aangekoop is. Die grond
Zim-inflasie op 66 000%
ZIMBABWE se jaarlikse inflasiekoers het in Desember tot ‘n rekord ses-en-sestigduisend, tweehonderd-en-12 persent gestyg. Dit is nog ‘n vuishou vir President ROBERT MUGABE se pogings om sy land uit ‘n diep ekonomiese moeras te trek. MUGABE het die stryd teen inflasie die hoeksteen van sy regering se poging gemaak om ekonomiese verval om te keer.
Sekuriteitswagte skiet 4 gewapendes
Niemand is vanoggend beseer toe sekuriteitswagte deur vier gewapende mans in PRETORIA aangeval is nie. Polisie segsman JAN LEGOABE sê die sekuriteitswagte het geld by ‘n bekende hardeware saak in Gezina in PRETORIA afgelewer. Hulle het op die aanvallers geskiet wat daarna in ‘n gekaapte voertuig weggejaag het. Bronne sê daar bestaan kommer in polisiegeledere
Skerpioenekwessie kan in Grondwethof beland
Die ANC erken die moontlikheid dat die ontbinding van die Skerpioene in die Konstitusionele Hof kan beland. Meer as 3 500 mense het ‘n petisie onderteken om die ontbinding van die Skerpioene te keer en nie by die SA Polisiediens in te lyf nie. BOB GLENISTER wat met die petisie aanlyn begin het, sê die
Indiese premierliga kan krieket hupstoot gee
Indiese Premierliga (IPL) kan krieket wêreldwyd ‘n hupstoot gee as organiseerders verseker dat dit nie met internasionale wedstryde oorvleuel nie. Kaptein GRAEME SMITH sê skedulering gaan die sleutel tot IPL se sukses wees. As dit behoorlik hanteer en struktureer word kan dit net tot voordeel van die spel wees. SMITH sê die span fokus nou
Pikoli doen voorlegging aan kommissie
Die geskorsde Direkteur van Openbare Vervolgings VUSI PIKOLI het ‘n voorlegging aan die GINWALA Kommissie van Ondersoek gedoen. Dit is PIKOLI se reaksie op ‘n regerings voorlegging wat in Januarie aan die kommissie voorgelê is. Kommissiesegsman LAWSON NAIDOO sê PIKOLI se voorlegging sal bestudeer word en daarna aan die regering beskikbaar gestel word. Die regering
