PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) nooi die media uit na die hofsitting Maandag 29 November 2010 waar die ANC verlof tot appèl vra om die liedjie “Skiet die Boer” aan te hou sing. ‘n Aantal PRAAG-lede sal T-hemde dra met boodskappe aan internasionale leiers rondom Afrikanervolksmoord en die aanhitsing daartoe deur die ANC en sy ondersteuners.
Lees verder: PRAAG-aksie teen volksmoord by Johannesburgse hooggeregshof
