Aan tradisie uitgelewer

Image

Geen regte nie

’n Onlangse studie wat deur Save the Children in Mosambiek uitgevoer is, toon dat tradisionele erfpraktyke in Suider-Afrika weduwees weerloos en uitgelewer laat. Volgens Afrika-tradisie in hierdie streek kan die man se naasbestaandes sy erlating tussen hulle verdeel. Weduwees word gevolglik dikwels vir hulle mans se dood geblameer sodat familielede hulle hande op die buit kan lê. Sodoende verloor die weduwees dan ook toesig oor hulle kinders, hulle huise en soms selfs al hulle besittings.

Weduwees word gewoonlik deur die skoonfamilie daarvan beskuldig dat hulle hul mans “getoor” het en dit word dan as voorwensel gebruik om hulle van alles te stroop. Die kinders word ook van die moeder weggeneem en mag haar gewoonlik nie eers besoek nie. Verder word weduwees wat weier om aan die “reinigingsritueel” deel te neem, uit hulle families en soms selfs hulle woonareas verban. Ingevolge hierdie ritueel moet die weduwee instem tot seksuele omgang (sonder ’n kondoom) met ’n manlike familielid om die bose geeste te verdryf. Gevolglik het hierdie vroue nie ’n ander keuse as om as arbeiders of prostitute te gaan werk om aan die lewe te bly nie. Vele van hulle doen MIV/vigs op.

Lees verder: Aan tradisie uitgelewer

Bosoorlogherdenking op Balmoral

ʼn Dag van trou deur oud-stryders in die Suider-Afrikaanse bosoorlog word op Saterdag en Sondag, 10 en 11 November by die Balmoral-museum oos van Bronkhorstspruit gehou. Dr. Dan Roodt sal Sondagoggend ʼn toespraak hou oor die onderwerp: “Die bosoorlog: ʼn verlore saak liefs vergeet?”

Vir volledige besonderhede klik hieronder op "lees meer".

Lees verder: Bosoorlogherdenking op Balmoral

Carjack mum feared for life

A mother of three has been viciously assaulted in a third attempted carjacking by African youths. Lee Clayton, 51, who suffered facial injuries, bruising and lacerations, said she feared for her life. Ms Clayton had just left a friend’s house when two attackers tried to force her from her car at an intersection in Melton.

Lees verder: Carjack mum feared for life

Op die glybaan na ‘Stellenbosch University’

ImageEnkele weke gelede het ek ʼn stuk vir LitNet geskryf waarin ek die taamlik retoriese vraag gevra het, “Hoe Afrikaans is die Afrikaanses?” Onder die polities korrekte toebehore wat soos die oordadige stelle pype, borsels en snoete van ʼn duur Duitse stofsuier saam met ANC-regering gekom het, tel die term “Afrikaanses”.

Niemand kon tot dusver ʼn gangbare definisie van ʼn "Afrikaanse" verskaf nie, maar dit is bedoel as ʼn teenvoeter vir die begrip “Afrikaner” wat in die NSA ongewens geword het. Afrikaners is so ongewens dat hulle heel dikwels, binne die verband van plaas- en huisaanvalle wat al hoe meer algemeen raak, gedwing word om kookwater te drink en andersins gemartel word, verkrag word en van die gras afgemaak word met minder ontsag as wat die meeste mense vir diere koester.

Lees verder: Op die glybaan na ‘Stellenbosch University’

SA skole van swakste in Afrika

Suid-Afri­kaan­se skole is van die swakste in Afrika in die lig van nóg ’n verdoemende studie wat toon leerders se lees- en syfervaardighede is power. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings (SAIRR) het eergisteraand ’n verslag, South Africa Survey Online, met dié bevindinge bekend gemaak.   Lees hier verder.   you play gamesАлександр Фильчаков Васильевич

Lees verder: SA skole van swakste in Afrika

Burgemeester en veiligheidshoof ignoreer inisiatief

SafetyNet, ’n gemeen­ skapspolisiërings­- inisiatief, wil binne ’n jaar van "Tshwane" ’n veilige gebied maak. Dié inisiatief, wat op 1 Januarie van stapel laat loop word, is gister by die Universiteit van Pretoria bekendgestel. Die geleentheid is spesiaal gereël vir dr. Gwen Ramokgopa, uitvoerende burgemeester van Tshwane, maar sy was afwesig. игры для деочекДанильченко

Lees verder: Burgemeester en veiligheidshoof ignoreer inisiatief

Anti-misdaadvergadering in Pretoria

’n Dertigtal mense het gisteraand ’n vergadering van Inwonersteenmisdaad (ITM) in Menlopark bygewoon. Agtien buurte van Pretoria was hier verteenwoordig. Die belangrikste besprekingspunt op die agenda was die onlangse hofoorwinning van die inwoners in Lynnwood Manor, en die implikasies daarvan vir ander woonbuurte in Pretoria wat ook hulle gebiede wil afsper ten einde misdaad te bekamp.

Nico Hager het die konteks van die Lynnwood Manor-saak verduidelik. Aan die einde van 2005 het die stadsraad die buurt se aansoek om hulle gebied af te sper, afgekeur. Op dieselfde dag is twaalf ander Pretoria-woonbuurte se aansoeke ook afgekeur. Hulle appèl teen die besluit is geïgnoreer en tot vandag toe is geen verdere aandag aan die saak verleen nie. Dit is die rede waarom Lynnwood Manor nie hulle woonbuurt kon afsper nie. Die area was onlangs in die nuus weens ’n vlaag gewelddadige aanvalle en die verkragting en moord op ’n vrou.

Lees verder: Anti-misdaadvergadering in Pretoria

Hold back the immigrant flood

Just occasionally a series of events crystallises public opinion and transforms the political landscape. That is what has happened with immigration in the past fortnight. Three events stand out. The crucial wake-up call was publication of the government’s latest population forecasts. They were truly shocking. They showed that, if immigration continues at the level the

Lees verder: Hold back the immigrant flood

Wie gaan betaal?

ImageDie ANC sal skynbaar nie finansieel voordeel trek uit die besigheidskamer wat ten duurste opgerig gaan word met die oog op die party se nasionale konferensie wat in Desember in Pietersburg plaasvind nie. “Ons, as ’n privaat maatskappy, sal besluit wat ons met die geld wil maak,” meen Nic Wolpe, die projekbestuurder vir die Network Lounge, die maatskappy wat die fasiliteit gaan oprig.

Volgens Business Day het 30 maatskappye reeds aansoek gedoen om stalletjies by die konferensie te bedryf teen R5 miljoen elk. Hierdie stalletjies sal almal in die sakekamer gebaseer wees, in ’n luukse tent net meters weg van die ANC se vergadersaal. Daar sal onder andere alkohol en sigare beskikbaar wees.

Lees verder: Wie gaan betaal?

Another blow to white farmers

Zimbabwe’s Supreme Court, regarded as a handpicked ally of President Robert Mugabe, has backed controversial legislation that allows the government to take farm equipment belonging to white farmers, in the name of the regime’s often-violent campaign to seize white-owned land. The state-run daily Herald newspaper said the Supreme Court had dismissed an application for the

Lees verder: Another blow to white farmers