‘n Troubetoon deur veterane, hulle naasbestaandes en vriende van die voormalige veiligheidsmagte van Suid-Afrika en Rhodesië, toegewy aan die eer en gedagtenis van hulle makkers, eenhede, basisse en operasies in die Suider-Afrikaanse bosoorloë aan die einde van die twintigste eeu.
We few, we happy few, we band of brothers; for whoever has shed his blood with me shall be my brother. Someday, somewhere we will meet again, because we will always be
. BROTHERS TO THE END!
PROGRAM
Saterdag, 10 November 2007:
Vanaf 0800h: Besigtiging Museum.
Staptoer terrein Slag van Balmoral. en konsentrasiekamp.
Braai- en kampeergeriewe.
Volleybal.
Skiet-kompetisie.
Vanaf 1200h : Onthulling Muur van Herdenking.
Herdenkingsplaatjies:Beplanning en Bestellings.
Verversings.
Boeke en aandenkings te koop. Hooftema: Bosoorloë Suider-Afrika.
Vanaf 1800h : Liggies-Eerbetoon by Begraafplaas.
Kampvuursamesyn.
Oornaggeriewe. Bespreek by 013 6801136, 0824381877 of 0723743526.
Sondag, 11 November 2007:
0800: Kort Sondagdiens.
0830: Die Bosoorlog. – ‘n Verlore Saak, liefs vergeet? Spreker: Dr Dan Roodt. Bespreking.
Afsluitingsparade om 11.11 uur die 11de van die 11de maand, soos wat dit wêreldwyd in die Westerse wêreld herdenk word.
LET WEL: Herdenkingsplaatjies van ‘n eenheid, basis of operasie kan bestel word by 0824381877, of net na die onthulling van die Muur van Herdenking te Balmoral.
