Fisieke intimidasie op Afrikaanse kampusse

Gister is mnr. Charl Oberholzer, jeugleier van die Vryheidsfront Plus by Tukkies, deur swart studente van PASMA, SASCO en die Jong Kommunisteliga aangerand en is die studenteraadsverkiesing afgelas omdat die uitslag nie vir radikale swart studente aanvaarbaar sou wees nie. Demokrasie in Suid-Afrika is slegs aanvaarbaar indien swart groepe na aan die ANC kan seëvier, andersins word stemmery as 'n "apartheidsverkiesing" getipeer.

Gister is mnr. Charl Oberholzer, jeugleier van die Vryheidsfront Plus by Tukkies, deur swart studente van PASMA, SASCO en die Jong Kommunisteliga aangerand en is die studenteraadsverkiesing afgelas omdat die uitslag nie vir radikale swart studente aanvaarbaar sou wees nie. Demokrasie in Suid-Afrika is slegs aanvaarbaar indien swart groepe na aan die ANC kan seëvier, andersins word stemmery as 'n "apartheidsverkiesing" getipeer.

Lees verder: Fisieke intimidasie op Afrikaanse kampusse

ANC-raadslid molesteer kinders

Kanono Kanono, ‘n ANC-raadslid vir die Mafube munisipaliteit het Woensdag in Frankfort se landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklagte van seksuele teistering van meer as tien kinders. Kanono, ook ‘n onderwyser aan die Mfundo Thuto Hoërskool, het na bewering leerders van onder die ouderdom van 15 jaar na sy huis gelok waar hy vir

Lees verder: ANC-raadslid molesteer kinders

Vandag is 09/09/09 – maak jou eie geskiedenis!

Image

Welkom in jou eie geskiedenis!

Min mense kry die geleentheid, of maak die geleentheid om hul eie geskiedenis te maak of te skryf. As jy teen die regering betoog, maak jy geskiedenis, so ook as jy om die huis kaalnael.

Image

Welkom in jou eie geskiedenis!

Min mense kry die geleentheid, of maak die geleentheid om hul eie geskiedenis te maak of te skryf. As jy teen die regering betoog, maak jy geskiedenis, so ook as jy om die huis kaalnael.

Lees verder: Vandag is 09/09/09 – maak jou eie geskiedenis!

Obama se wit steun daal skerp

Meningspeilings toon dat Obama se wit steun onder Demokrate sowel as onafhanklike kiesers – die twee elemente wat sy oorwinning verseker het – besig is om te verdwyn. Terwyl Obama 'n stewige houvas op swart Amerikaners het, is sekere dele van sy wit steunbasis feitlik uitgewis, met wit vroue wat die mees ontevrede is met

Lees verder: Obama se wit steun daal skerp

Twee wil duisende aanvalsoldate werf vir 2010

Twee mans is vasgetrek omdat hulle na bewering poste in die polisie en weermag in Nelspruit "verkoop" het, het die Mpumalangapolisie Dinsdag bekend gemaak. Die twee het hulleself voorgedoen as werksaam by die polisie se menslikehulpbronnedepartement en was in besit van SAPD-vorms, Mbombela-munisipaliteit se werksaansoekvorms, drie CV's en posadvertensies van die City Press-koerant het kaptein

Lees verder: Twee wil duisende aanvalsoldate werf vir 2010

Vyf polisielede geskors na kroegbesoek

Vyf polisielede van Pretoria is geskors nadat hulle in 'n kroeg aangetref is waar hulle besig was om te drink terwyl hulle veronderstel was om op diens te wees, het die SAUK Dinsdag berig. Die vyf, waarvan twee inspekteurs is en twee sersante, is by die Sinoville-stasie en het hulle uniforma aangehad tydens die drinksessie.

Lees verder: Vyf polisielede geskors na kroegbesoek

Semenya-geslagstoets eersdaags bekend

Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sal eersdaags die uitslae van geslagstoetse op Caster Semenya gereed te hê. ’n Woordvoerder vir die IAAF, Nick Davies, het Dinsdag aan Associated Press gesê medici en opkikkerspesialiste sal ongeveer twee weke neem om die toetsresultate te analiseer. Davies het verduidelik dat die atletiekbeheerliggaam slegs met dié konkrete bewyse

Lees verder: Semenya-geslagstoets eersdaags bekend

VF Plus veroordeel rasaanval op Tuks

Die VF Plus het die ontwrigting van die Studenteraadsverkiesing op die Tuks-kampus vandag deur die Students Forum skerp veroordeel. “Die Students Forum wat saamgestel is uit lede van PASMA, SASCO, Die Jong Kommuniste Liga en die ANC het vandag alle perke oorskry,” sê mnr. Jaco Mulder, LPW en VF Plus Leier in Gauteng. “Die Studenteraadsverkiesing

Lees verder: VF Plus veroordeel rasaanval op Tuks