topcargo отзывы
Kla die kommandeur aan!
“Die duikboot, SAS Queen Modjadji, se botsing met die seebodem getuig van nalatigheid en swak opleiding. Om nou te beweer dat ondersoek ingestel moet word na veiligheidsmaatreëls is om die publiek te mislei asof dit die probleem is. Die werklikheid is dat daar bestaande veiligheidsmaatreëls is en dat die duikboot genoegsame instrumentasie het wat waarsku
MTN, Iran deur Republikeine uitgebuit
Republikeine het verlede week die nuus dat David Plouffe, ‘n senior raadgewer in die Withuis, geld van MTN aanvaar het vir twee toesprake in 2010 in Nigerië, uitgebuit as sou dit ter ondersteuning van Iran wees. Die Republikeine, by monde van hul woordvoerder Kirsten Kukowski, het glo “ernstige vrae” oor die aangeleentheid. MTN se mededinger
Geweld by myn eis nog lewens
Twee polisiemanne wat gestuur is om ‘n gewelddadige protes te stabiliseer by Suid-Afrika se derde grootste platinummyn, is gister dood. Dit bring die dodetal in die stryd tussen twee vakbonde by Lonmin se platinum-myn by Marikana in die Noordwes tot nege. RSG berig vyf mynwerkers, twee polisielede en twee veiligheidswagte is reeds in die geweld
Boer wat verkeersbeamptes slaan, vas
‘n Boer is in hegtenis geneem nadat hy glo drie verkeersbeamptes in Ventersdorp geslaan het, het die departement van openbare veiligheid in die Noordwes gesê. ‘n Woordvoerder, Lesolang Simon Mmope, het in ‘n verklaring gesê ‘n 52-jarige man het glo drie vroulike beamptes by ‘n padversperring op die R30 tussen Ventersdorp en Derby aangerand. Die
Plaasaaval eis boer, vrou kritiek
‘n Bejaarde boer, Owen Charles, is vermoor en sy vrou in ‘n kritieke toestand ná ‘n plaasaanval, het Algoa FM Maandag berig. Ao. Pierre Harmse sê die 70-jarige Charles van Jansenville is op die toneel dood en sy ernstig beseerde vrou is na ‘n hospitaal in Port Elizabeth geneem. Die aanval het Sondagaand tussen 19:00
Veldbrande in Vrystaat
Die geweldige omvang van die veldbrande in die Vrystaat die afgelope naweek kan as niks anders as ‘n ramp beskryf word nie het Abrie Oosthuizen, LPW en Vrystaatse Leier van die Vryheidsfront Plus vandag gesê. Na raming is ongeveer 200 000 ha weiveld in veldbrande in die Vrystaat verwoes. Honderde stuks vee, duisende hoenders en
Burgeroorlog in die VSA 2016?
‘n Hoofberig in die Washington Times verlede week het bespiegel oor die heersende gesprek in professionele militêre kringe in die VSA en ‘n liberale nagmerrie: Rebellie. Onder die opskrif The Civil War of 2016, lui die scenario, sal Tea Party-ekstremiste beheer van ‘n dorp in Suid-Carolina oorneem en die leër sal uiteindelik gestuur word om
Derde SA-duikboot in ongeluk
Suid-Afrika se vloot se aanvalsduikbote, wat ‘n geraamde R8 miljard in die berugte wapentransaksie gekos het, is almal in die droogdok na die enigste operasionele vaartuig in die seebodem vasgevaar het. Die SAS Queen Modjadji, vernoem na Suid-Afrika se reënkoningin in Limpopo, het die oseaanbodem getref gedurende opleidingsoefeninge verlede week tussen Port Elizabeth en Durban.
Twee vas wat Moslem doodslaan
Albei die verdagtes wat ‘n Moslem in Magaliesburg by ‘n kitskoswinkel doodgeslaan het, is deur die polisie in hegtenis geneem. Een van die mans is Saterdagaand in Hartbeespoort in die Noordwes in hegtenis geneem, het brig. Neville Malila, woordvoerder vir die polisie gesê. Die 27-jarige het glo ná die voorval gevlug. Die tweede man, 33,
