Sewe maande gelede het Israel en die VSA ‘n yslike gesamentlike militêre oefening uitgestel nadat kommer oor Israel se plan om ‘n aanval teen Iran te loods, toegeneem het. Een van die doelwitte van die oefening sou wees om “interoperationele samewerking te verbeter” Ingeligte bronne in albei lande sê egter die oefening sal nou plaasvind
SEB-posbeskrywing is ‘rassisties’
Bewerings van “woedende studente” word gemaak deur die media oor ‘n “rassistiese” advertensieplakkaat op ‘n manskoshuis by die Universiteit van Pretoria (Tuks) se inligtingsbord. Praag kon egter nog geen woedende student opspoor nie, en selfs studente by Kiaat was nie bewus van die voorval nie. Die bewoording van die advertensie vir ‘n skoonmakerspos het nie
VSA, Duitsland wil Israel isoleer oor Iran
Israel se premier Netanyahu het glo op die Amerikaanse ambassadeur begin skree oor Obama se Iran-beleid, berig die Jerusalem Post. Die diplomatieke geskree met die Amerikaanse ambassadeur Dan Shapiro oor die Amerikaanse president Barack Obama se hantering van Iran se kernprogram, het die Israelse premier glo genoop om te sê “Die tyd het opgeraak vir
Oud-AWB wat vriend se vrou vermoor, gevonnis
‘n Voormalige AWB-lid, Abraham (Koper) Myburgh (39), is gister tot tien jaar tronkstraf gevonnis weens moord, wat sal saamloop met sy lewenslange vonnis vir bomontploffing-sterftes Myburgh is lewenslank gevonnis nadat hy en ‘n mede-lid in 1996 net voor Kersfees twee bomme by ‘n supermark in Worcester geplant het wat die lewens van drie kinders en
Malema veroordeel aanklag teen myners
Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Donderdag gesê om die 270 mynwerkers van moord aan te kla is waansin. “Die polisiebeamptes wat die mense doodgeskiet het is nie in aanhouding nie, nie eens een van hulle nie. Dit is waansin,” het hy aan betogers by die Ga-Rankuwa- landdroshof, buite Pretoria, gesê. “Die hele
Jeugliga hou optog oor skoolboeke
Betogers van die ANC-jeugliga het Donderdagmiddag by Limpopo se departement van onderwys in Polokwane opgedaag. Die betogers wou ‘n memorandum aan Dickson Masemola, LUR vir onderwys, oorhandig. Hulle dring daarop aan dat handboeke by skole in die provinsie afgelewer word. Die optog het onder streng polisie-bewaking by die SABC-park begin. Leerlinge van die Moruleng- en
Paaie in Sandton versper vir Blair
Paaie in Sandton sal vanaf 13:00 tot 17:00 gesluit wees vir ‘n betoging by die Discovery-leierskapberaad, het die Johannesburgse metro-polisie gesê. Motoriste word aangeraai om Alice-laan en 5de straat te vermy aangesien dié paaie Donderdagmiddag afgesper sal word, het supt. Wayne Minnaar gesê. “Betogers beplan om omstreeks 14:00 by die Alice-laan-kruisings bymekaar te kom,” het
Boere, Swazi’s en Amerikaners smee planne om regerings oor te neem
Nie net in Suid-Afrika nie, maar Swaziland en die VSA, maak ontevrede inwoners planne om van hule regerings ontslae te raak. Regter Bheki Maphalala het Woensdag bevind dat Amos Mbedzi beplan het om ‘n bom te plant by ‘n brug van die Lozitha-paleis in die kommersiële middelpunt van Manzini in 2008, berig die M&G. Dit
Lees verder: Boere, Swazi’s en Amerikaners smee planne om regerings oor te neem
Rabbi waarsku Wilders oor anti-Semitisme
Israel se voorste rabbi het die Nederlandse politikus Geert Wilders gewaarsku dat sy party se steun vir ‘n verbod op rituele slagting van diere in Nederland ‘n “anti-Semitiese” gebaar is en die land se Joodse gemeenskap kan verdryf. Wilders het tot prominensie in Nederland gekom omdat hy die groeiende invloed van Islam in die Weste
Pretoria is bankrot
Die ouditeur-generaal (OG) het ‘n neerdrukkende verslag oor die Tshwane-metro se finansies ontvang. Die ANC ontken egter dat ‘n finansiële krisis in Pretoria dreig. Die amptelike opposisie het in Junie vandeesjaar die ANC verhoed om langtermyneffekte van R1,5 miljard uit te reik, omdat dit glo onwettig sou wees om op dié manier agterstallige operasionele uitgawes
