In hierdie moeilike tye met die wêreldwye finansiële krisis, en so baie mense wat sukkel, het die meeste lande gesien hoe hul getal dollar-miljoenêrs toeneem. Hoë netto-waarde individue (HNWI) het, volgens ‘n verslag deur Capgemini en Merrill Lynch Wealth Management meer as verdubbel in Indië die afgelope jaar. In 2008-09, het Indië het 84.000 HNWI’s
Wreedheid van plaasaanval skok
Die egpaar van die plaas Knoppe, naby Trompsburg, Johan (71) en Cecile Fourie (72) is Sondag in hul plaashuis oorval waar hulle op die wreedste moontlike manier met ‘n byl doodgekap is. Die hele huis het spore van dié bloedbad vertoon, berig Beeld. Die swart moordenaars het klaarblyklik by die badkamervenster ingebreek en die bejaarde
Gitmo-gevangene sterf in sel
‘n Gevangene by die Amerikaanse vlootbasis in Guantanamo Bay, Kuba, is twee dae na hy bewusteloos in sy tronksel gekry is, dood. Die gevangene, wie se naam en nasionaliteit nie bekend gemaak is nie, is Saterdag deur wagte gekry en is dadelik na ‘n hospitaal geneem. Hy is die negende gevangene wat by die gevangenis
Numsa-takvoorsitter geskiet
Twee ANC-takleiers is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus doodgeskiet ná hulle ‘n vergadering bygewoon het. Die ANC het die moord op die Oshabeni-tak se voorsitter, Dumisani Malunga, en sy sekretaris, Bheki Chiliza, ten sterkste veroordeel. “Ons is baie bekommerd oor die moord op ons lede. Dit is onaanvaarbaar en sal nie geduld word nie,” het die
‘Antwoorde vir Franse sluipmoord in Brittanje’
Die politieke teregstelling van ‘n Brits-Irakse egpaar in die Franse Alpe, het ‘n woordevloed in die Britse pers veroorsaak nadat die Franse polisie aangekondig het dat die ondersoek na die moord op Saad en Iqbal al-Hilli (50) by die Annecy-meer naby die Switserse grens, na Italië en Switserland uitgebrei sal word. Daar word vermoed dat
Die Britse kapitaliste het nog nooit opgehou om ons uit te buit nie
Die ANC het die mag wat aan hulle toegeken is, gebruik om ‘n swart elite te skep deur die implementering van regstellende aksie, ‘n twyfelagtige plan, skryf Sampie Terreblanche in sy nuwe boek, Lost in Transformation: South Africa’s Search for a New Future since 1986. Die rykes en die armes is twee kante van dieselfde
Lees verder: Die Britse kapitaliste het nog nooit opgehou om ons uit te buit nie
Jode, Moslems betoog teen Duitse verbod op rituele besnydenis
Ongeveer 500 hoofsaaklik Joodse maar ook Moslem-betogers het Sondag in Berlyn die reg op besnydenis verdedig ná ‘n omstrede hofuitspraak in Duitsland die ritueel verbied het. Sommige betogers was in Israeliese vlae gedrapeer, en ander het ortodokse Joodse klere gedra vir die vreedsame betoging op Berlyn se Bebelplatz. Die plein is berug oor die boekverbrandings
Lees verder: Jode, Moslems betoog teen Duitse verbod op rituele besnydenis
‘n Wit studente-unie?
‘n Amerikaanse student wil ‘n wit studente-unie begin by die Towson-universiteit, in Maryland, VSA. Kyk hier.topcargo
Marikana-myners glo gemartel
Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het Marikana-myners na bewering gemartel om te probeer vasstel of hulle deur Julius Malema tot geweld aangehits is. Kolonel Nkosana “Killer” Ximba het sy base glo oor die aanhitsing ingelig, het die City Press Sondag berig. Op ‘n vraag oor die beweerde voorvalle van marteling het Ximba gesê: “Het jy my
Jeugliga wonder waar is wit slagoffers van Marikana
Suid-Afrika moet vra hoekom daar geen blankes onder die slagoffers was wat in die Marikana-slagting doodgeskiet is nie, het die ANC-jeugliga Saterdag gesê. “Ons moet wonder waarom 100% van diegene wat geskiet is swart was,” het Ronald Lamola, president van die ANC-jeugliga, gesê. Hy het gepraat tydens die 21ste herdenking van die Suid-Afrikaanse Studentekongres (Sasco)
Lees verder: Jeugliga wonder waar is wit slagoffers van Marikana
