Merkel wil Roma en Sinti se lyding onthou

Duitse kanselier Angela Merkel sal ‘n gedenkteken vir die vermoorde Sinti- en Roma-slagoffers van die Nazi’s Woensdag open. Europa se grootste minderheid stoei met voortgesette diskriminasie. Geskiedkundiges sê die Nazi’s het byna 500.000 Roma mans, vroue en kinders in Europa gedurende die Tweede Wêreldoorlog uitgewis, en ‘n bevolking met wortels in Duitsland wat ses eeue

Lees verder: Merkel wil Roma en Sinti se lyding onthou

Ondersoek na Marikana duur voort

Die geregtelike ondersoek na die tragedie by Lonmin se platinummyn in Marikana sal Maandag in Rustenburg voortduur. Die uitslae van nadoodse ondersoeke en ander amptelike bewysstukke sal voorgelê word, insluitend ballistiese verslae. Regsverteenwoordigers sal die geleentheid gegun word om die bewyse onder oë te neem, en misdaadtoneel-kenners sal ook getuig. Die kommissie het gesê die

Lees verder: Ondersoek na Marikana duur voort

DA en Brittanje saam in die bed

Rapport het Sondag berig oor die DA se noue bande met Brittanje. Volgens inligting wat deur die Staatsveiligheidsagentskap bekom is, het ‘n senior ANC-amptenaar aan City Press bevestig dat ‘n ondersoek geloods is na die verhouding tussen die party en die VK. Praag waarsku al lank dat die DA nie Afrikaners se belange op die

Lees verder: DA en Brittanje saam in die bed

Giliomee sit die pot oor Angola heeltemal mis

Professor Hermann Giliomee se nuutste boek heet Die Laaste Afrikanerleiers. Pieter Malan berig oor die boek in Rapport van 21 Oktober 2012, onder die opskrif: Slaap-slaap ‘n oorlog in. Die artikel gaan oor oudpremier John Vorster wat “sonder enige duidelike strategiese doelwitte en horende doof vir die mededelings van sy Washingtonse ambassadeur”, deur PW Botha

Lees verder: Giliomee sit die pot oor Angola heeltemal mis

Botman en Nzimande se akademiese losbandigheid

Blade Nzimande roem daarop dat hy die biblioteek van die Universiteit Zoeloeland afgebrand het. Volgens persberigte beskou hy dit as sy hoofbydrae tot die “bevrydingstryd”. Myns insiens behoort enigeen wat ‘n biblioteek vernietig het nie los op straat te loop nie. In enige beskaafde samelewing behoort so iemand lewenslank dwangarbeid te verrig, sodat hy ten

Lees verder: Botman en Nzimande se akademiese losbandigheid

Gustav Venter se ‘Alrina Smal’ beeld ons ondraaglike situasie uit

Die Amigdala van Alrina Smal, roman deur Gustav Venter. Uitgewer: Praag. Prys: R180. ISBN-nr.: 9781920128128. As eboek beskikbaar in die volgende formate: PDF, Epub en Kindle/Mobi. ‘n Uitgewer van my is tydens Mandela se bewind, in die tyd toe ons nog almal mooi drome gedroom het oor die land, deur ‘n swart bende  verkrag  terwyl

Lees verder: Gustav Venter se ‘Alrina Smal’ beeld ons ondraaglike situasie uit

Die stryd om voortbestaan

Iewers het iemand gesê dat “intelligensie bloot die vermoë is om verbande tussen verskillende elemente raak te sien”. Dis hoe die wetenskap immers vordering gemaak het, deur ‘n verband tussen weerlig en elektrisiteit te eien, of tussen die feit dat mense siek word nadat hulle besmette voedsel geëet of gedrink het. Só het Louis Pasteur

Lees verder: Die stryd om voortbestaan

Paaie gesluit op Oos-Rand weens oproer

Inwoners van die Thina Sonke-lokasie het glo paaie met brandende buitebande, klippe en ander voorwerpe versper, het owerhede gemaan. Motoriste is gewaarsku om die oproeriges te vermy wat op die Ou Vereniging-pad in Phola Park aan die Oos-Rand naby Thokoza amok maak. Eyewitness News berig dat dit nog nie duidelik is waaroor inwoners ontevrede is

Lees verder: Paaie gesluit op Oos-Rand weens oproer

Fed-bomplanter: ‘My seun is in ‘n lokval gelei’

Dit klink kompleet soos die Boeremag. Die vader van ‘n ​​Bangladesji man wat beskuldig word van ‘n poging om die New Yorkse Federale Reserwebank op te blaas, het gister gesê sy seun was die slagoffer van ‘n “rassistiese sameswering”. Quazi Mohammad Rezwanul Ahsan Nafis, 21, is in hegtenis geneem Woensdag na ‘n poging om ‘n

Lees verder: Fed-bomplanter: ‘My seun is in ‘n lokval gelei’

Wit Sweed steek stakers op

Die mynwerkersvakbond, die NUM het die Demokratiese Sosialistiese Beweging die skuld gegee vir die geweld wat gepaard gaan met die voortslepende onbeskermde stakings in die mynbederyf. Drie NUM-werkers is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal ná ‘n skermutseling tussen stakende werkers by AngloGold Ashanti in Noordwes. Die Beweging het tydens die onlangse onrus by

Lees verder: Wit Sweed steek stakers op