Die Twitterstorm wat Kony 2012 veroorsaak het, het gelei tot die toetrede van Amerikaanse magte in sentraal-Afrika. ‘n Weermagbeampte in Oeganda sê magte in dié land het ‘n senior bevelvoerder van Joseph Kony se Lord’s Resistance Army in hegtenis geneem ná ‘n kort skermutseling met rebelle naby die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Lt. kol.
Intelligensie-advokaat dood aangetref
Advokaat Mvuseni Ngubane se lyk is in sy motor by sy huis in Pinetown, KwaZulu-Natal gevind, het die polisie Sondag gesê. Lt.kol. Vincent Mdunge het gesê Ngubane het ‘n enkele skietwond aan sy kop gehad en ‘n pistool is langs sy lyk gevind. “Die polisie het ‘n selfmoordbrief naby sy lyk gevind. Sommige dele van
DA wil sorgsentrum wat blankes help, gesluit hê
Die VF Plus is in proses om die Mogale City stadsraad en die Gauteng department vir Gesondheid te nader om op ‘n dringende basis duidelike redes te verskaf waarom die La Reynette sorgsentrum te Rant en Dal, Krugersdorp nie geregistreer kan word nie. Die hantering van die registrasieproses van die sorgsentrum is totaal ontoereikend en
Lees verder: DA wil sorgsentrum wat blankes help, gesluit hê
Ope brief aan Piet Croucamp
Piet Croucamp skryf as volg in Rapport: “My politieke instink het ‘n weersin in Afrikanerpolitiek en ek het dit van die begin duidelik gemaak dat die term Afrikaner ideologies gelaai is. Ek dink mense wat hulself as Afrikaners beskryf, beskou hulle nie as deel van Suid-Afrika nie en hul doelstellings korrespondeer nie met die Grondwet
US wil koshuise transformeer
Die Universiteit Stellenbosch se nuwe koshuistoelatingsbeleid wil rassetransformasie aanmoedig. Dr. Ludolf Botha van die Sentrum vir Akademiese Steun sê hy wil die proses van integrasie bespoedig in lyn met die universiteit se “strategiese doelwitte”. Volgens die voorstelle moet ‘n koshuis 40% eerstejaars inneem, 10% buitelandse studente en 15% waarvan die huistaal nie Afrikaans of Engels
Romney loop ver voor in jongste peiling
Indien die Amerikaanse presidentsverkiesing nou gehou word, sal die Republikeine se feitlik aangewese kandidaat, Mitt Romney, met ‘n yslike meerderheid stemme wen. Volgens Rasmussen-opnames se jongste peiling wat Vrydag gepubliseer is, sal Romney 50% van die stemme trek met Barack Hussein Obama wat net 43% sal kry. Vier persent van die kiesers wat aandui dat
Taalkundige Lisenkoïsme: Standaardafrikaans in die spervuur
Toespraak gelewer by die jaarvergadering van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans, Pretoria, 12 Mei 2012. Baie dankie vir die uitnodiging om vandag enkele gedagtes met die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans te deel. Ons voel almal hartstogtelik oor Afrikaans, ons unieke Wes-Europese taal wat in Afrika wortel geskiet het. In weerwil van
Lees verder: Taalkundige Lisenkoïsme: Standaardafrikaans in die spervuur
Swartes vertrap mekaar by Pretoriastasie
Sewentien mense is vroegoggend beseer gedurende ‘n stormloop by die Bosman-treinstasie in Pretoria. Johan Pieterse, woordvoerder vir die metro se nooddienste, sê tien pendelaars wat ernstig beseer is, is na die Steve Biko- akademiese hospitaal geneem. Sewe ander mense met ligte beserings is na die Tshwane-streekshospitaal geneem. Een van die pendelaars, Tshepo Mashele, sê oorvol
DA wil munt slaan uit rasse-sirkus
Die enigste gas wat nie daar was nie, was die swarte van die Spar wat deur die wit model ‘n “kaffer” genoem is vir sy onwelvoeglike opmerkings. Gister se mediakonferensie wat die DA se nasionale woordvoerder Mmusi Maimane gereël het tussen Jessica Leandra dos Santos en Tshidi Thamane, was ‘n voorsetting van die “race baiting”-sirkus
Onderhoud met FW de Klerk
Onderhoud met FW de Klerk, gevoer deur Christiane Amanpour, op CNN.Фильчаков прокурор харькова
