Departement gaan ‘dom’ matriek-beleidsvoorstelle terugtrek

Die Burger berig dat Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, haar kantoor opdrag gegee het om dadelik met die regsproses te begin om 'n beleidsvoorstel wat matriek volgens kenners "verdom", terug te trek. Die voorstelle om die nasionale seniorsertifikaat se slaagvereistes makliker te maak, is op 26 Augustus in die Staatskoerant afgekondig sonder dat die

Lees verder: Departement gaan ‘dom’ matriek-beleidsvoorstelle terugtrek

Wat gebeur met jou vulllis?

Wat gebeur met daardie koffiehouertjie, weggooi-skeerlemmetjie of ou televisiestel wanneer dit uitgegooi word? MIT-navorsers gebruik ‘n elektroniese opspoortoestel, omtrent so groot soos ‘n vuurhoutjiedosie, om ongeveer 3000 van Seattle se rommelstukke te merk sodat hulle mense aan die dink kan kry oor wat hulle weggooi en waar dit opeindig. “As jy sien waarheen jou rommel

Lees verder: Wat gebeur met jou vulllis?

Stuur ons af op ‘n blanke volksmoord?

Image

Vandeesweek het ds. Nico Smith, 'n soort sikofant van oorle Beyers Naudé, 'n kat in die hoenderhok gesmyt met sy stuk in Beeld waarin hy blankes tot onderdanigheid aan hul nuwe swart heersers maan. So nie, sê Smith, gaan dieselfde lot ons tref as die sowat miljoen Franse Algeryne wat almal sak en pak met net die klere aan hul lywe hul land moes verlaat toe die moederland, Frankryk, hulle in die steek gelaat het en sy militêre magte verwyder het.

Lees verder: Stuur ons af op ‘n blanke volksmoord?

SA dreig met ‘derde w?reldoorlog’ oor Semenya

Suid-Afrika se voorlopige vroue 800m wêreldkampioen Caster Semenya het onttrek uit 'n wedren waaraan die atleet Saterdag moes deelneem. Volgens haar afrigter, Michael Seme, "voel sy nie lekker nie".  Suid-Afrika het die internasionale mediaberigte oor die 18-jarige se tweeslagtigheid as 'n miskenning van die tiener se privaatheid veroordeel en het met 'n "derde wêreldoorlog" gedreig

Lees verder: SA dreig met ‘derde w?reldoorlog’ oor Semenya

Departement kondig verdomming van matriek aan

In seker die mees frappante erkenning dat swart leerders nie intellektueel die mas opkom nie en nie oor die vermoë beskik om op gelyke voet met hulle wit eweknieë mee te ding nie, het die departement vir basiese onderwys 'n plan bekend gestel om matriek makliker te maak. Die aankondiging het groot woede in akademiese

Lees verder: Departement kondig verdomming van matriek aan

Die Vrystaat speel mooi met die WP, maar wen nog steeds

Kyk, die Vrystaters is ‘n gasvrye lotjie, maar sowat van hartlikheid waarmee hulle die WP gister in Bloemfontein ontvang het, word selde op ‘n voetbalveld gesien. Dis asof hulle hulle maatjies uit die Suide genooi het om by hulle te kom speel en toe deur hulle pappie vermaan is om mooi te werk met die

Lees verder: Die Vrystaat speel mooi met die WP, maar wen nog steeds

Geen regstelaksie vir Serena Williams by Amerikaanse Ope

Image

Serena Williams druk in gesprek met die lynregter n? die voorval

Die swart tennisspeelster Serena Williams is gister uit die Amerikaanse Opetennistoernooi geskop nadat sy in Afrikastyl 'n doodsdreigement teenoor die vroulike lynregter geslinger het.

Lees verder: Geen regstelaksie vir Serena Williams by Amerikaanse Ope

ANC gaan wittes vir gesondheidsburokrasie melk

’n Dokument van die ANC se taakspan wat 'n gesondheidsversekeringstelsel, NGV, deur hoër belastings wil finansier, is verlede week gelek. Een doelwit is om meer geld uit belastingbetalers te tap met ’n “gesondheidsorgbelasting” om 'n enorme gesondheidsburokrasie sonder die nodige dienste te finansier. Dit kan tot 15% meer aan belasting kos om openbare gesondheidsorg te

Lees verder: ANC gaan wittes vir gesondheidsburokrasie melk

Die Kaap is weer Hollands

Image

Jacob Abraham de Mist (afbeelding in Kaapse argief

Sedert 1792 was daar oorlog tussen die revolusionêre Frankryk en 'n aantal Europese moondhede. Die Franse het op land skouspelagtige oorwinnings behaal, veral ná die opkoms van die jong Napoleon Bonaparte. Aan die oorlog het 'n voorlopige einde gekom met die vrede van Amiens op 25 Maart 1802. Artikel 4 daarvan het gelui dat Kaap teruggaan na "die Bataafse Republiek".

Lees verder: Die Kaap is weer Hollands