Amerika se adjunkminister van buitelandse sake vir Afrika, Johnnie Carson, het gesê die VSA beskou Suid-Afrika se leiding in Afrika as van kritieke belang vir die suksesvolle ontwikkeling van die vasteland. Sy onderwerp was die huidige stand van betrekkinge tussen Amerika en Suid-Afrika. Suid-Afrika se ambassadeur in Washington, Welile Nhlapo, en Moeletsi Mbeki, sakeman en
Lees verder: SA-leierskap in Afrika van kritieke belang s? VSA
