Fraser-Moleketi nie bekommerd oor vaardigheidstekort

ImageDie minister van staatsdiens en administrasie, Geraldine Fraser-Moleketi, het gister in reaksie op `n toespraak deur dr. Frik van Heerden, VF Plus-LP in die Nasionale Raad van Provinsies, gesê dat haar departement nie regstellende aksie gaan opskort nie.

Lees verder: Fraser-Moleketi nie bekommerd oor vaardigheidstekort

Shell besluit om Nigeriese olieveld te sluit na aanval

Na 'n aanval deur Nigerië se magtigste guerillagroep, het Koninklike Olie van Nederland, oftewel Shell, aangekondig dat produksie gestaak sal word by 'n platform ter see wat omtrent 200 000 vate per dag produseer.

Lees verder: Shell besluit om Nigeriese olieveld te sluit na aanval

Sjinese is nou amptelik swart

ImageDie Pretoriase Hoërhof het gister 'n belangwekkende uitspraak gegee wat Sjinese Suid-Afrikaners as swart mense klassifiseer. Hulle sal nou kan aanspraak maak op die status van 'n voorheen benadeelde groep.

Lees verder: Sjinese is nou amptelik swart

Brandstoftekorte vir 2010 waarskynlik

'n Senior regeringsamptenaar het Woensdag gesê brandstoftekorte gaan moontlik 'n probleem word tydens 2010 se Sokkerwêreldbeker.

Lees verder: Brandstoftekorte vir 2010 waarskynlik

Tiger Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie ondergaan

ImageTiger Woods sal die res van die PGA-toerseisoen misloop om sjirurgie aan sy beseerde linkerknie te ondergaan. Die aankondiging is op sy webwerf gemaak.

Lees verder: Tiger Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie ondergaan

Erasmus wil graag vir Bokke speel

ImageJaco Erasmus sal in die Italiaanse kleure aangetrek wees as 'n lossvoorspeler in die enkeltoets te Nuweland Saterdag teen die Springbokke.

Lees verder: Erasmus wil graag vir Bokke speel

Amerikaanse huisprysdaling is skerpste in 25 jaar

Amerikaanse huispryse het landwyd met 7,7 persent gedaal in die eerste kwartaal vanjaar weens die toenemende ekonomiese krisis in dié land. In sommige gebiede is die dalings egter veel erger en bereik tot dertig persent.

Lees verder: Amerikaanse huisprysdaling is skerpste in 25 jaar

Polisieman in ‘n hinderlaag gelei in Pretoria

Die 37-jarige inspekteur Jaco Botha is gister by 'n OTM in Pretoria in 'n hinderlaag gelei en doodgeskiet deur 'n bende wat met AK47-aanvalsgewere gewapen was.

Lees verder: Polisieman in ‘n hinderlaag gelei in Pretoria