Japan is deesdae die tweede mees gewilde plek om te besoek ná Hongkong vir Taiwannese toeriste
Japan gooi sy deure oop vir sy bure
Japan is deesdae die tweede mees gewilde plek om te besoek ná Hongkong vir Taiwannese toeriste
Japan is deesdae die tweede mees gewilde plek om te besoek ná Hongkong vir Taiwannese toeriste
Japan is deesdae die tweede mees gewilde plek om te besoek ná Hongkong vir Taiwannese toeriste
My pa het my 'n belangrike waarheid geleer: Enigiets is maklik as jou gereedskap reg is.
Enigiemand wat al probeer het om 'n naat met 'n naald of speld los te trek, as hulle van beter weet en 'n lostrekker gewoond is, weet hoe waar hierdie stelling is.

Reuters rapporteer dat MTN, die selfoonmaatskappy van voornemens is om 'n 5000 km optiese kabelnetwerk van die grond af te kry teen 'n koste van 1.4 miljard Rand. Dit is deel van 'n kapitale uitleg van 7.1 miljard Rand wat byna dubbel soveel is soos verlede jaar. Dit gaan aangewend word om die netwerk se kapasiteit en opvang gebied te verbeter en dit gaan meesal in die beboude gebiede van Gauteng gedoen word om die infrastruktuur uit te brei om as ruggraat van die nasionale stelsel te dien.

Die direkteur van die Pittsburgse kankerinstituut het 'n ongekende waarskuwing aan sy fakulteit en personeel gerig: Beperk selfoongebruik of loop die risiko van kanker.
Die direkteur van die Pittsburgse kankerinstituut het 'n ongekende waarskuwing aan sy fakulteit en personeel gerig: Beperk selfoongebruik of loop die risiko van kanker.Wetenskaplikes sê hulle het ontdek presies wat die geheimsinnige noordelike poolligte, die aurora borealis, laat dans.
Wetenskaplikes sê hulle het ontdek presies wat die geheimsinnige noordelike poolligte, die aurora borealis, laat dans.
Lees verder: Wetenskaplikes ontdek die sneller vir noorderligte
Afwesigheid weens stres het in Suid-Afrikaanse maatskappye in 2008 toegeneem vergeleke met die vorige jaar.

Lees verder: Stres veroorsaak dat meer mense van die werk wegbly
Die wedren om petroleumbronne in die poolsirkel mag binnekort warm word.

Die meeste probleme in die land word deur onwettige immigrante veroorsaak. Die Future Fact-navorsingsgroep het bevind dat meer as twee derdes van Suid-Afirkaners glo dat buitelanders die wortel van alle kwaad verteenwoordig.