Natuurramp dreig met plakkers

ANC-verkiesingsbeloftes van 2003 is besig om ‘n natuurramp te veroorsaak. So sê me Hannelie Snyman, VF Plus raadslid en die party se woordvoerder oor Omgewingsake aan die Wesrand. Die Selapatse-plakkerskamp wat deur die ANC aangemoedig is om uiteindelik as dorpsgebied proklameer te word, is op gevaarlike geologiese verskuiwings gevestig wat sinkgatvorming aanhelp.  Politieke druk rondom

Lees verder: Natuurramp dreig met plakkers

Zuma se openingsrede 2010

‘n Gedeelte van president Zuma se staatsrede was die herhaling van baie van die wittebroodbeloftes waarmee hy sy termyn begin het. Hierdie voorstelle was vaag en gaan nie ons probleme oplos nie. Aan die positiewe kant was daar egter wel gedeeltes waar hy baie spesifiek meetbare doelwitte en teikens gestel het.      Wat onderwys betref

Lees verder: Zuma se openingsrede 2010

Skool verbied Valentynsdag

‘n Britse skool het sy leerders verbied om kaartjies op Valentynsdag te stuur omdat die kinders glo nie volwasse genoeg vir romanse is nie.  Ashcombe-laerskool, wat kinders vanaf vier- tot elfjarige ouderdom onderrig, het gedreig om enige Valentynsdagkaartjies te konfiskeer wat op die perseel in Somerset, suidwes van Engeland, gevind gaan word, het die Times

Lees verder: Skool verbied Valentynsdag

Sangster in rasseseksherrie

John Mayer, Amerikaanse sangster en voormalige vriend van ‘n aantal Hollywood glansmeisies waaronder die aktrise Jennifer Aniston, moes Woensdag om verskoning vra nadat hy onthul het dat hy nie by swart vroue sal slaap nie.  Dié detail het hy in ‘n onderhoud met die tydskrif Playboy bekendgemaak. Sy afkeur oor swart vroue is as rassisties

Lees verder: Sangster in rasseseksherrie

Dodetal in Haïti onseker

Haïti se regering het verklaar dat die dodetal van verlede maande se aardbewing na 217 000 gestyg het. “Daar was mense wat in Januarie berig het dat altesaam 230 000 mense op 12 Januarie in die aardbewing gesterf het,” het Paul Antoine Bien-Aime, minister van binnelandse sake, Woensdag gesê. “Dit is egter ‘n bietjie minder

Lees verder: Dodetal in Haïti onseker

Zuma daag nie op vir vieringe nie

President Jacob Zuma en Winnie Madikizela Mandela het nie opgedaag vir die vieringe by die Drakensteingevangenis nie, volgens ‘n berig in die Cape Argus. Swart en Indiër ANC-leiers het Donderdag saam by die hekke van die gevangenis uitgestap om Nelson Mandela se vrylating uit die tronk 20 jaar gelede te vier. Mandela en Madikizela Mandela

Lees verder: Zuma daag nie op vir vieringe nie

‘Mandela ondersteun nasionalisering’

Nasionalisering was ‘n beleid wat Nelson Mandela self ondersteun het, het Julius Malema Donderdag gesê. Malema het gepraat by ‘n ANC-ontbyt wat by Drakensteingevangenis naby die Paarl gehou is om die 20ste herdenking van Mandela se vrylating te vier. Malema het gesê dat Mandela ‘n generasie verteenwoordig het wat die ANC van ‘n gemiddelde organisasie

Lees verder: ‘Mandela ondersteun nasionalisering’

Vlugtelinglyke spoel op strand uit

Die lyke van agt vlugtelinge, een van hulle ‘n jong meisie, het by ‘n strand op die Aegeaneiland van Samos uitgespoel. Volgens beamptes neem hulle aan dat die mense probeer het om die kus van Turkye na Samos oor te steek, toe hul boot in rowwe seetoestande omgeslaan het. Die lykevan ‘n vrou en agtjarige

Lees verder: Vlugtelinglyke spoel op strand uit

Pres. Jacob Zuma se staatsrede

‘n Staatsrede met ewe veel weglatings as belangrike sake wat gemeld is, met ‘n groot vraagteken oor of daar dié keer iets op grondvlak van goeie voornemens gaan gebeur. Terwyl baie gemaak is van die skep van werksgeleenthede en die ekonomie, het misdaad weinig meer as ‘n terloopse vermelding gekry. In die lig van sy

Lees verder: Pres. Jacob Zuma se staatsrede