Terwyl die VSA verswak word deur sy interne ideologiese en rasseverdeeldheid, het die land ook die pad byster geraak wat sy buitelandse beleid betref. Dis te betwyfel of die liberale Hillary Clinton hoegenaamd hieraan gaan verander. Kortom, Amerika het sy tradisionale posisie as bewaker van Westerse veiligheid versaak en is tans onseker oor wat sy werklike belang behoort te wees.
Lees verder: Waarom Amerika se ‘halfbloedprins’ nie die w?reld gaan red nie, deel 2
