Vrystaatse ondernemings ontvang munisipale dagvaardings

Volgens 'n prokureur wat 'n distriksmunisipaliteit naby Welkom in die Vrystaat verteenwoordig, André Podielski, word dertien duisend ondernemings in die provinsie tans gedagvaar vir onbetaalde staats- en munisipale heffings op hul besighede.

Lees verder: Vrystaatse ondernemings ontvang munisipale dagvaardings

Land staal hom teen rentekoersverhoging

Die land staal hom vandag teen 'n waarskynlike rentekoersverhoging wat vandag deur die goewerneur van die Reserwebank, Tito Mboweni, aangekondig gaan word.

Lees verder: Land staal hom teen rentekoersverhoging

Drastiese afname in voornemende studente aan die Vrystaatse universiteit

Volgens syfers wat deur die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat bekendgemaak is, is daar tans 'n drastiese afname in aansoeke om aanstaande jaar aan die Universiteit van die Vrystaat te gaan studeer. In sommige vakgebiede het aansoeke met meer as 70% verminder teenoor aansoeke in die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

Lees verder: Drastiese afname in voornemende studente aan die Vrystaatse universiteit

Hlophe l? ‘n klag teen regters van die Grondwethof

Regsverteenwoordigers vir die Kaapse regterpresident John Hlophe gaan 'n klag by die Regterlike dienskommissie indien teen regters van die Grondwethof, het die SAUK gisteraand berig.

Lees verder: Hlophe l? ‘n klag teen regters van die Grondwethof

Ermelo se rugbydag eindig in vuisgevegte

'n Rugbywedstryd by Hoërskool Ermelo teen Hoërskool Genl. Hertzog van Witbank het Saterdag tot 'n vuisgeveg gelei waarin ouers, onderwysers en leerlinge betrokke was.

Lees verder: Ermelo se rugbydag eindig in vuisgevegte

Kinderarbeid ‘n feit in Oeganda

Tot 2,7 miljoen kinders in Oeganda word gedwing om gevaarlike kinderarbeid te verrig, volgens dié land se minister vir welsynsake. Een uit drie kinders tussen die ouderdom van 5 en 17 word gedwing om te werk.

Lees verder: Kinderarbeid ‘n feit in Oeganda

Oerinwoners dink dat verkragting wettig is

Meer as 90 persent van oerinwoners wat in Arnhem Land, Australië woon, verstaan nie basiese regsbegrippe nie. Vele glo ook dat die blanke samelewing wetteloos is.

Lees verder: Oerinwoners dink dat verkragting wettig is

Twee Keniaanse ministers sterf in vliegongeluk

Twee Keniaanse kabinetsministers is gister dood tesame met twee ander toe hul ligte vliegtuig naby die Masai Mara-wildreservaat neergestort het.

Lees verder: Twee Keniaanse ministers sterf in vliegongeluk

Gautrein sal twee weke voor die 2010-afskop loop

Die Gautrein sal omtrent twee weke voor die 2010-sokkerwêreldbekerafskop begin loop, volgens die jongste Gautrein-nuusbrief.

Lees verder: Gautrein sal twee weke voor die 2010-afskop loop

Nagmerrievlug met South African Express

South African Express het verskoning aangebied aan 'n groep passasiers wat gister vir 24 uur gestrand was, nadat hulle 'n nagmerrievlug moes verduur.

Lees verder: Nagmerrievlug met South African Express