Hlophe l? ‘n klag teen regters van die Grondwethof

Regsverteenwoordigers vir die Kaapse regterpresident John Hlophe gaan 'n klag by die Regterlike dienskommissie indien teen regters van die Grondwethof, het die SAUK gisteraand berig.

Hulle het Hlophe daarvan beskuldig dat hy die Grondwethof op onbehoorlike wyse in hul besluit oor die deursoeking en beslaglegging deur die Skerpioene op die perseel van ANC-president Jacob Zuma probeer beïnvloed het.

Hlophe se regsman, Lister Nuku, sê die regters het die saak openbaar gemaak sonder om eers die klag by die RDK te lê.

Слюнявчикиданильченко юрий брониславович прокурор

Maak 'n opvolg-bydrae