Brittanje se premier David Cameron en Aung San Suu Kyi, van Mianmar, kan nie genoeg vir die kamera’s glimlag nie. Die Angelsaksers se nuutste “demokrasie”-veldtog is in volle swang. Die aktivis van Mianmar het selfs die roostuin by die premier se amptelike woning in Buckinghamshire, wes van Londen, gaan besigtig. Terwyl die wêreld oorspoel word
SA sal nóg ‘n Afrikaland word sonder Tweede Oorgang
Suid-Afrika benodig ‘n tweede oorgang, anders sal dit stagneer soos verskeie ander Afrika-lande ná onafhanklikheid, het Jacob Zuma, ANC-leier, Sondag gesê. “Ons het ‘n tweede oorgang nodig, ons kan nie hier bly nie,” het hy aan honderde afgevaardigdes by die Vrystaat-verkiesingskonferensie in Parys gesê. Zuma het gesê verskeie Afrika-lande het nooit vorentoe beweeg ná onafhanklikheid
Lees verder: SA sal nóg ‘n Afrikaland word sonder Tweede Oorgang
Verdagtes aangekeer vir plaasaanval
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n plaasaanval Saterdagaand naby Kuruman deur die polisie in die Noord-Kaap. ‘n Bejaarde man is ernstig beseer in die aanval, berig RSG. Volgens die polisie verkeer Joseph van Heerden tans in ‘n bestendige toestand in die Kuruman-hospitaal. Die aanvallers het met sy bakkie gevlug, maar die
Giliomee breek ‘n lansie vir Verwoerd
{jathumbnail off} Ek moet Hermann Giliomee gelukwens met sy artikel oor apartheid in Rapport Weekliks. Die ondenkbare moet inderdaad gedink word. Meer onlangs het ek begin wonder of demokrasie hoegenaamd ‘n voordeel in ‘n multi-etniese samelewing soos hierdie is. Dit lei noodwendig tot populisme, polarisering en geweld. Waarskynlik lê die ergste nog vir ons voor.
Simposium oor ‘Afrikaans in die digitale tydvak’
Dan Roodt en Steve Hofmeyr is van die skrywers by Pretoria-PEN, die skrywersvereniging wat more-oggend ‘n gesprek sal hou oor: Afrikaanse letterkunde in die digitale tydvak Wanneer: Saterdag 23 Junie om tienuur die oggend. Waar: Centurion- munisipale raadsaal, Jeanweg, Centurion (ou Verwoerdburg) Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Oorsig oor e-boeke, met verwysing na die
Lees verder: Simposium oor ‘Afrikaans in die digitale tydvak’
Malema en Mbeki dik vriende
Mbeki en Malema het mekaar blykbaar opnuut gevind. Kort nadat president Jacob Zuma die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema en sy kollegas tydens ‘n warm vergadering van die nasionale uitvoerende komitee uitgeskop het, het sy voorganger Thabo Mbeki, vertroue in hulle uitgespreek. Mbeki het Maandag sy 70ste verjaardag gevier en die ANC-jeugliga het hom
VSA bewapen Siriese rebelle
CIA-beamptes is in die geheim in die suide van Turkye, en help Siriese opposisie om wapens oor die grens teen die Siriese regering aan te wend, volgens Amerikaanse amptenare en Arabiese intelligensie-beamptes. Die New York Times berig dat wapens, insluitend outomatiese gewere, missiele, en anti-tenkwapens, oor die Turkse grens deur middel van ‘n skaduagtige netwerk
Oproer by Olifantshoek, 10 vas
Tien mense is in hegtenis geneem na gewelddadige betogings oor dienslewering in Olifantshoek, het die Noord-Kaapse polisie Donderdag gesê. Polisiewoordvoerder Kaptein Cherelle Ehlers het gesê vier van hulle het in die Kathu-landdroshof vir openbare geweld verskyn en is op borgtog vrygelaat. Sy het gesê dat nog ‘n munisipale raadslid se huis aan die brand gesteek
Delmasmoorde: Derde verdagte vas
‘n Derde swart man is in hegtenis geneem in verband met die moord van ‘n dagmoeder en ‘n vyf-maande-oue babaseuntjie in Delmas, Mpumalanga, het polisie Vrydag gesê. Lt-kol Leonard Hlathi, het gesê die 24-jarige man is in hegtenis geneem in Springs, oos van Johannesburg, Donderdagoggend. “Die man is in besit van ‘n selfoon betrap, wat
Eskom se pryse gaan verdubbel
Business Report berig dat Eskom-pryse gaan verdubbel. Dié tarief nuwe is byna twee keer soveel as die gemiddelde prys van 50,27 c per kilowatt-uur wat die kragvoorsiener op die oomblik vra. Eskom wil oor vyf jaar ‘n tarief van 97,51 c per kilowatt-uur vra. Volgens die berig gaan verbruikers swaar getref word. Kragverbruikers sal dan
