Die 18de vergadering tussen Suid-Afrikaanse en Europese Unie ministers vind plaas op die 16de Januarie in Kleinmond in die Wes-Kaap, het die departement van buitelandse sake Woensdag gesê. Die Suid-Afrikaanse afvaardiging sal gelei word deur die minister van buitelands sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het woordvoerder Ronnie Mamoepa in 'n verklaring gesê. Die EU afvaardiging sal gelei
Zim-krisis ‘n vlek op Afrikaleiers se geloofwaardigheid, volgens Human Rights Watch
Die mislukking van Afrikaleiers om die Zimbabwiese krisis op te los het 'n klad geword op die geloofwaardigheid van vredespogings in die streek het Human Rights Watch Woensdag in sy jaarverslag gesê. Die verslag het Suid-Afrika, die streek se sterkste land uitgesonder vir spesifieke kritiek, en gesê dat voormalige president Thabo Mbeki wegbeweeg het van
Lees verder: Zim-krisis ‘n vlek op Afrikaleiers se geloofwaardigheid, volgens Human Rights Watch
Rassisme-ondersoek aan die gang op Gautreinperseel
'n Ondersoek na bewerings van rassisme deur 'n toesighouer by 'n Gautrein konstruksiewerf in Midrand is aan die gang, het die Bombela Concession maatskappy Woensdag gesê. Volgens verslae het die werkers Maandag met 'n staking begin nadat 'n toesighouer 'n werker wat siek geword het na bewering aangerand het en 'n "kaffer" en 'n "dwelmhandelaar"
Lees verder: Rassisme-ondersoek aan die gang op Gautreinperseel
SA wolmark laer by eerste verkoping van die jaar
Tydens die eerste Suid-Afrikaanse wolverkoping van die jaar was pryse effens laer as gevolg van die globale ekonomiese probleme en 'n sterker Rand, het Cape Wools Woensdag gesê. Woordvoerder Ona Viljoen het gesê die maatskappy se Merino aanwyser het die dag 3,2% laer geëindig as op die vorige verkoping in middel Desember verlede jaar. "Pryse
Lees verder: SA wolmark laer by eerste verkoping van die jaar
Mbeki gaan nie parlement?re nominasie aanvaar nie
Voormalige president Thabo Mbeki het 'n plek op die ANC se Gauteng-lys van moontlike kandidate geweier, maar ook gerugte ontken dat hy nie meer aktief sal wees in politiek nie. Woensdag het Mbeki in 'n verklaring gesê dat hy geëerd was met die nominasie, maar dat hy dit ongelukkig nie kan aanvaar nie. Hy het
Lees verder: Mbeki gaan nie parlement?re nominasie aanvaar nie
Aanklaers wil Bemba met moorde, verkragtings verbind
Jean-Pierre Bemba Aanklaers het Woensdag in die internasionale strafhof gepoog om 'n voormalige visepresident van die Kongo, Jean-Pierre Bemba te verbind met moorde en verkragtings waarvan sy milisie in die Sentraal-Afrikaanse Republiek beskuldig word. "Jean-Pierre Bemba en die voormalige president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Ange Felixe Patasse, het op 'n gemeenskaplike plan besluit met die
Lees verder: Aanklaers wil Bemba met moorde, verkragtings verbind
Afrika se kusstede bedreig deur stygende seevlakke
Vloed in Lagos, Nigeri? Afrika se kusstede, Kaapstad, Lagos en Alexandrië, word bedreig deur stygende seevlakke wat miljoene kan ontwortel en massiewe ekonomiese verliese kan veroorsaak, het wetenskaplikes Woensdag gesê. Geoff Bundrit van Global Ocean Observing System in Afrika het by 'n internasionale klimaatsveranderingkonferensie in Kaapstad gepraat, waar hy gesê het dat selfs 'n geringe
Lees verder: Afrika se kusstede bedreig deur stygende seevlakke
Bloulig-BBP-eskort weer in die hof
Die “Bloulig”-BBP-eskort, Hlanganani Nxumalo, is vandag in die hof beveel om op 13 Februarie in die Camperdown-streekshof te verskyn. Die Camperdown-landdros, Bheki Phoswa, het gesê dat die Streekshofaanklaer dan sal besluit wanneer hy weer moet verskyn. Nxumalo, 'n polisiekonstabel wat in Pietermaritzburg woon, het na bewering op 15 November twee skote op 'n voertuig op
Die Intellektuele Eiendomsregwetsontwerp is as wet bekragtig, s? die departement van wetenskap en te
Die wetsontwerp bevat duidelike verpligtinge ten opsigte van die eienaarskap van intellektuele eiendom in Suid-Afrika en is in die Staatskoerant op 22 Desember 2008 gepubliseer. Die Wet op Intellektuele Eiendomsreg uit Regeringsgefinansieerde Navorsing (WIE) is ontwikkel om die doeltreffende gebruik van intellektuele eiendom wat uit regeringsbefondsde navorsing spruit, te verseker. “Die spesifieke oogmerk van die
Tyd om vuurwapenlisensies te hernu amper om
Die tydperk waarin vuurwapenlisensies hernu kan word, kom spoedig tot 'n einde, sê die polisie. Die divisiekommissaris vir sigbare polisiëring, Arno Lamoer, sê dat volgens die bepalings van die Wet op die Beheer van Vuurwapens van 2000, het die polisie met die hernuwing van vuurwapens in Januarie 2005 begin en die laaste fase eindig op
