Tweede ronde in Zim eers oor ‘n jaar

Die voorsitter van die Zimbabwiese verkiesingskommissie sê die tweede ronde van die presidentsverkiesing mag eers oor 'n jaar plaasvind. Dié amptenaar, George Chiweshe, het so 'n uitspraak teenoor die hoof van 'n span parlementariërs van die Pan-Afrikaanse Parlement, Marwick Khumalo, gemaak. Volgens Chiweshe is dit nie moontlik om die verkiesing binne 21 dae te organiseer

Lees verder: Tweede ronde in Zim eers oor ‘n jaar

22 Sterf in Mosambiek-tronke

Ongeveer 22 gevangenes is die afgelope vier maande in Mosambiek oorlede, meeste van hulle weens ‘n tekort aan mediese hulp. Mosambiek se staatsbeheerde koerant berig dat Francisco Mathe, bestuurder van die Tjimoio-gevangenis in die Manica-provinsie, sê meeste van die oorledenes is aangehoudenes wat nog nie skuldig bevind is aan enige misdaad nie. Die meeste slagoffers

Lees verder: 22 Sterf in Mosambiek-tronke

Mpofu geskors nadat hy Zikalala skors

Dali Mpofu Dali Mpofu, hoof van die SAUK, is geskors met onmiddellike ingang. Mpofu is 'n Zuma-ondersteuner. Die aankondiging kom 'n dag nadat Mpofu Snuki Zikalala, die nuushoof, geskors het. Die Raad sê dat beweringe teen die Uitvoerende hoof sluit in dat hy nie die Raad se besluite uitgevoer het nie. Mpofu is geskors met

Lees verder: Mpofu geskors nadat hy Zikalala skors

Suid-Afrika voer krag uit!

Elektrisiteitsuitvoere het met soveel as 6,1 persent gestyg in 'n jaar-op-jaar vergelyking, terwyl elektrisiteitsvoorsiening na die nege provinsies met 1,7 persent gedaal het volgens Statistiek Suid-Afrika. Hoofekonoom Mike Schussler van T-sec het gister in Business Report verklaar dat Suid-Afrikaners ook 3,7 keer meer vir elektrisiteit betaal as wat die gemiddelde verkoopprys in naburige lande is.

Lees verder: Suid-Afrika voer krag uit!

Zuma jaag kerke die harnas in

ANC president Jacob Zuma het kerkleiers vies gemaak met sy stelling dat God sal toesien dat die ANC vir ewig regeer. Zuma het in Khayelitsha gesê dat selfs God verwag dat die ANC die land moet regeer omdat dit die enigste organisasie is wat deur kerkleiers geseën is toe dit tot stand gekom het. Die

Lees verder: Zuma jaag kerke die harnas in

Malariaweerstand mag vergroot

'n Derde van antimalaria medisyne wat in Ghana, Kenia, Nigerië, Rwanda, Tanzanië en Oeganda verkoop word, slaag nie basiese kwaliteitstoetse nie. Substandaardantimalaria medisyne veroorsaak 200 000 sterftes wat vermy kon word elke jaar. Dr. Roger Bate van die Amerikaanse Ondernemingsinstituut sê dat substandaardmedisyne nie alleen lewens vandag bedreig nie, maar ook die toekoms van toekomstige

Lees verder: Malariaweerstand mag vergroot

Etniese geweld vlam weer in Ghana op

Etniese geweld in die noorde van Ghana het weer opgevlam hierdie week waarin vyf mense gedood is. Die polisie het om en by 70 mense in hegtenis geneem wat betrokke was by gevegte. 'n Aandklokreël is van toepassing in Bawku en die minister van Binnelandse Sake sê die polsie het mense so te sê onder

Lees verder: Etniese geweld vlam weer in Ghana op

Oorlogspraatjies in Georgi

Spanning is stadig maar seker besig om op te laai nadat Georgië Rusland daarvan beskuldig het dat hulle 'n onbemande vliegtuig oor Abkhasië, 'n wegbreekgebied van Georgië, afgeskiet het verlede maand. 'n Georgiese minister het gister aan die media in Brussel gesê dat hulle nou defnitief 'n oorlog moet verhoed. Georgië, 'n lewensbelangrike energievervoerroete in

Lees verder: Oorlogspraatjies in Georgi

Diewe diskrimineer nie, dankie tog

Libertas Diewe diskrimineer nie, dankie tog. Dis vir my hartsverblydend om te sien dat die gemiddelde dief en skelm nie 'n rassis is wat aandring daarop om slegs blankes te teiken nie. Dit spreek duidelik uit die insident waar die presidentswoning deur dié soort mense uitgesoek is vir regstellende inkopies in die vorm van weerligafleiers

Lees verder: Diewe diskrimineer nie, dankie tog