Pieter Mulder verdedig sy adjunkministerskap

Image

Dr. Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, het in 'n verklaring sy besluit verdedig om 'n adjunkminiserspos in die Zuma-kabinet te aanvaar. Volgens hom het "mnr Jacob Zuma die afgelope tyd by verskillende geleenthede na Afrikaners en ander minderhede uitgereik. Hy het onlangs ’n daglange gesprek met Afrikanerkultuur en -landbou-organisasies soos die FAK, Solidariteit, die Afrikanerbond, Transvaalse Landbou-Unie, Agri SA, en andere gevoer; hy het met kunstenaars en skrywers soos Steve Hofmeyr en Dan Roodt braaivleis gehou en het saam met Solidariteit arm Afrikaners besoek.

Lees verder: Pieter Mulder verdedig sy adjunkministerskap

‘Kabinet is slegte nuus’ s? Zille

Die DA, by monde van hul leier Helen Zille, het president Zuma se nuwe kabinet betreur en gesê "met 'n paar uitsonderings is dit slegte nuus vir Suid-Afrika". Van die swak ministers is uit maar sommiges is na belangrike portefeuljes geskuif, het sy gesê. Die bykomende adjunkposte is daarop gemik om interne probleme in die

Lees verder: ‘Kabinet is slegte nuus’ s? Zille

Cosatu wens regering geluk

Cosatu het president Zuma se kabinet wat Sondag aangewys is, as "goedgebalanseerd" beskryf. "Terwyl ons nie gelukkig is met elke aanstelling nie, is dit in die geheel beskou 'n goedgebalanseerde regering wat die gees en temas van Polokwane weerspieël," het die vakbond in 'n verklaring gesê. Alhoewel Cosatu die nuutaangestelde ministers gelukgewens het, het hulle

Lees verder: Cosatu wens regering geluk

Verkennersjeug beset winkel by Voortrekkermonument

Image

Winnie Mandela met kopdoek

'n Groep van twintig jongmans van die Verkennersjeug het omstreeks 17:00 Saterdag die geskenkwinkel by die Voortrekkermonument beset en geëis dat "Winnie Mandela se kopdoek" soos hulle na sekere vlae verwys, asook ander items wat onvanpas sou wees, uit die winkel verwyder word.

Lees verder: Verkennersjeug beset winkel by Voortrekkermonument

Afrikapotentate dalk aangekla vir korrupsie

'n Gesiene regter, Françoise Desset, het Dinsdag verklaar dat drie Afrikapotentate in Frankryk verhoor behoort te word op aanklagte dat hulle openbare fondse verduister het. Die klaers, gewone burgers, in 'n saak wat aanhangig gemaak word teen die beweerde korrupte staatshoofde, word verteenwoordig deur 'n liggaam wat stry teen korrupsie genaamd Transparence international France (TI).

Lees verder: Afrikapotentate dalk aangekla vir korrupsie

Is ‘n Afrikanerrevolusie moontlik?

In sy stuk ‘Afrikanerrevolusie sal wêreld laat sidder’ maak Johan Wiggil ‘n paar interesante opmerkings en aannames. Hy skryf:  “Uit gesprekke is dit vir my duidelik dat die meerderheid Afrikaners die Volkstaatgedagte ondersteun. Geen Afrikaner-organisasie kon sedert 1994 hond haaraf maak om die volkstaatgedagte gevestig te kry nie. Die 800 000 ondersteuners van die Vryheidsfront

Lees verder: Is ‘n Afrikanerrevolusie moontlik?

Botswana gaan MIV/Vigs stuit

Botswana, wat een van die wêreld se hoogste MIV-infeksiekoerse het, het besluit om oor die volgende vyf jaar ten minste 'n halfmiljoen mans te laat besny. Die land se departement van gesondheid sê dit sal die verspreiding van die siekte keer. Janet Mwambona, 'n openbare gesondheidskenner, sê studies wat onderneem is, bewys dat mans wat

Lees verder: Botswana gaan MIV/Vigs stuit

Witbank se watertekorte lei tot onrus

Inwoners van die Pholalokasie in Witbank het munisipale kantore afgebrand gedurende oproer wat uitgebreek het omdat daar nie lopende water beskikbaar is nie. Mpumalanga polisie het gesê twee raadslede se huise is ook bekadig. Vier van die verskeie watertenks wat deur die plaaslike raad voorsien is, is ook vernietig. Woedende inwoners het padbokkades opgerig, volgens

Lees verder: Witbank se watertekorte lei tot onrus