Jacob Zuma is veel meer van 'n tradisionele Afrika-swarte, in teenstelling met sy voorgangers wat meer as net half-Engels is. Ek wil die stelling maak dat, waar Engeland en die Anglikaanse Kerk ook al in Afrika betrokke was, daar 'n halfgebakte blankehaatnalatenskap is. U sal weet waarvan ek praat; ons het al almal met swart amptenary te doene gehad.

Lees verder: Blankehaat afwesig waar Britte afwesig is