Asiërs is die vinnigste groeiende rassegroep in die Verenigde State, wat ‘n drastiese instroming vanuit die hele streek oor ‘n dekade lank aandui, het die Amerikaanse Sensusburo Dinsdag gesê. As deel van ‘n voortdurende analise van die data van die 2010-sensus, het die federale agentskap gesê diegene wat hulself geïdentifiseer het as slegs Asiaties, en
Michelle Obama bloos oor De Niro se rassistiese grap
Die akteur Robert de Niro het om verskoning gevra oor ‘n rassistiese grap by ‘n presidensiële geldinsameling wat hy met Michelle Obama gedeel het oor ‘n “wit presidentsvrou” ná die Amerikaanse verkiesing. Die Oscar-bekroonde ster van “The Godfather” en “Raging Bull” sê hy het geen bybedoeling met die opmerking oor die vroue van die Republikeinse
Lees verder: Michelle Obama bloos oor De Niro se rassistiese grap
Franse skieter uitgerook
Die Franse polisie het laat Woensdag ‘n aanval geloods op ‘n woonstel waar die vermeende moordenaar van sewe mense in die naam van Al-Kaida geskuil het, het amptenare gesê. Drie harde ontploffings is gehoor in die suidwestelike stad Toulouse net voor middernag, het ‘n polisie-bron gesê. “Ek bevestig dat die aaval begin het,” het ‘n
Menseregtedag met oproer en stygende verwagtinge gevier
Sewentig mense in Sharpeville is in hegtenis geneem in die suide van Gauteng tydens oproerige protes, het polisie Woensdag gesê. Die Suid-Afrikaanse vlag is ook verbrand tydens die oproer. “Betogers het na bewering by ‘n USave winkel en ‘n Boxer Supermark ingebreek en kruideniersware geplunder,” het adjudant-offisier Aubrey Moopeloa gesê. Hulle sal binnekort in die
Lees verder: Menseregtedag met oproer en stygende verwagtinge gevier
DA-oproep lei tot hoër misdadigheid
Die DA se oproep om protes teen swak dienslewering, is waarskynlik besig om diewe ‘n verskoning te gee om te plunder en om Suid-Afrika toenemend onregeerbaar te maak. Misdadigers was blykbaar die bron van ‘n “satanistiese” gerug by die Lewende Water Kerk in Evaton, suid van Gauteng, het polisie Donderdag gesê. “Terwyl ons besig was
‘Wit rassistiese party’
Die ANC het Woensdag sy woede te kenne gegee oor ‘n opmerking wat Helen Zille, DA-leier, gemaak het waarin sy na Oos-Kaapse leerlinge wat na die Wes-Kaap stroom vir ‘n beter opvoeding as “vlugtelinge” verwys het. “Die ANC is reg bewys deur Helen Zille se stelling,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gesê. “Dit was tipies van
Romney die gunsteling
Met ‘n stewige oorwinning in die voorverkiesing in die Amerikaanse deelstaat Illinois Dinsdag het Mitt Romney feitlik verseker dat hy die Republikeinse Party (RP) se kandidaat sal wees vir die Amerikaanse presidensiële verkiesing wat vroeg in November plaasvind. Sodoende kan hy geskiedenis maak deur die eerste Mormoon te wees wat ‘n kans het om president
Hoe ewolusie die dood van swartes veroorsaak
Blykbaar is evolusie nie ‘n onderwerp wat alle swart studente aanstaan nie. ‘n Niksvermoedende Japannese professor by ‘n Amerikaanse universiteit was rustig besig om die gedrag van poue te bespreek, toe hy skielik onderbreek is. Terwyl hy verduidelik hoe seleksie werk en hoe die wyfiepou ‘n mannetjie verkies met groter vere, vra die swart student
Zuma se vervolging swart DA-lede se hoop
Die beslissing van die appèlhof dat die DA toegang mag kry tot alle inligting wat gelei het tot die besluit om pres. Zuma se vervolging te staak, gaan van Malema en die DA goeie bedmaats maak. Albei groepe soek Zuma se bloed, en het nou saamgespan om vir die president voor die ANC se benoemingstryd
‘Menseregtedag’
Op 21 Maart het ons die gebeure herdenk wat 52 jaar gelede in Sharpeville afgespeel het. Die meeste van ons was skaars gebore of in die fleur van hul lewens. Verwoerd was aan bewind en het so pas ‘n aanslag op sy lewe oorleef. Apartheid was die beleid van die dag. Dit was ‘n tydperk
