Die Zambiese minister van inligting Mike Mulongoti het gister die Zambiese slagoffers van onlangse etniese aanvalle in Suid-Afrika gemaan om terug te keer huistoe en 'n nuwe lewe te begin.
Lees verder: Zambiese minister vra sy burgers om Suid-Afrika te verlaat

Sewe Franse koerante het met die grootste Franse telekommunikasiemaatskappy saamgespan om 'n elektroniese nuustoestel te toets.
Nog 'n rasse-aanmerking deur Butana Komphela het tussen Suid-Afrikaanse sport en die parlement beland.
Eskom voorspel dat hy vanjaar 'n verlies van R3 miljard gaan aanteken. Die nasionale tesourie sal die nutsmaatskappy moet ondersteun met lenings asook 'n moontlike staatswaarborg vir sy uitstaande skuld.