Dwelmoorlog eis rekordaantal in Mexiko

Die grusame dwelmoorlog in Mexiko se mees gewelddadige stad, Ciudad Juarez, het ‘n rekord van 2000 mense se lewens tot dusver vanjaar geëis. In 2008 is sowat 1653 gewelddadige sterftes in dié stad aangemeld en dit was reeds as ‘n rekord gesien. Ciudad Juarez is in die hartjie van Mexiko se dwelmoorlog, waartydens meer as

Lees verder: Dwelmoorlog eis rekordaantal in Mexiko

Geen bewyse vir aanval op Zoeloekoning

Polisie soek nog na bewysstukke om die aspirant Zoeloekoning, prins Melizwe Dlamini, se bewerings dat daar op hom geskiet is by sy huis in La Lucia, te staaf. “Ons ondersoek die saak en kan nie die moontlikheid dat die wagte dalk net klappers laat afgaan het uitskakel nie,” het supt. Vincent Mdunge gesê. Volgens Mdunge

Lees verder: Geen bewyse vir aanval op Zoeloekoning

Ses aangekeer na aanval op polisiestasie

Ses mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld nadat ‘n skare mense klippe na die Emawotipolisiestasie buite Durban gegooi het. Sowat 500 mense het Sondag buite die polisiestasie betoog en aangedring daarop dat ‘n lid van die gemeenskap wat in hegtenis geneem is, vrygelaat word. Polisie het rubber koeëls gevuur om die skare uitmekaar

Lees verder: Ses aangekeer na aanval op polisiestasie

Polisie se dubbele standaarde

Die skorsing van ses polisielede van die Hlobane polisiestasie in die Vryheid-distrik in KwaZulu-Natal, is ‘n bewys van dubbele standaarde in die Polisie. Die ses lede was betrokke om ‘n misdaadsindikaat oop te vlek en het verskeie beskuldigdes gearresteer. Rooftogte is in Gauteng gepleeg en die geroofde goedere dan in die gebied van Hlobane versteek.

Lees verder: Polisie se dubbele standaarde

Klassieke aspersies

{jathumbnail off} Ek moet bieg dat die vorige aspersieslaai vol fieterjasies is. Hier is ‘n makliker, vinniger en klassieke resep wat nommerpas vir die smaak van vars geblansjeerde aspersies is. Blansjeer ‘n handvol groen lote en posjeer ‘n eier vir elke tafelgenoot. Basiliekruidblare kan oor die warm aspersies geskeur word, maar dis nie ‘n moet

Lees verder: Klassieke aspersies

Wat beteken ‘n naam?

Die ANC-regime is al weer uit op ‘n kinderagtige veldtog van naamsveranderinge. Naamsveranderinge is uiteraard niks anders nie as pure afguns vanuit die oord van diegene wat die vernietigers van welvaart en die beskawing is, wat nooit op hul eie iets tot stand kon bring nie. Dit help egter nie om hierteen te skop nie.

Lees verder: Wat beteken ‘n naam?

Suid-Afrika kwetter op Twitter-toptien

Suid-Afrika is die tiende grootste gebruiker van Twitter in die wêreld. Dié sosiale netwerk is volgens die Kanadese navorsingsmaatskappy, Sysomos, baie meer gewild in Suid-Afrika as in Japan (0.71%), die Filippyne (0.64%) en China (0.49%). Hier te lande is 0.85% van alle interaksie op Twitter, oftewel 467 500 gebruikers. Die VSA loop natuurlik die verste

Lees verder: Suid-Afrika kwetter op Twitter-toptien

Spioen in VSA vasgetrek

‘n Amerikaanse wetenskaplike is Maandag in hegtenis geneem en vir poging tot spioenasie aangekla nadat hy probeer het om geklassifiseerde dokumente aan ‘n geheime agent, wat hy geglo het is ‘n Israeliese spioen, te verkoop, het die Amerikaanse departement van Justisie gesê. Stewart David Nozette, wat vir die Amerikaanse departemente van verdediging en energie en

Lees verder: Spioen in VSA vasgetrek