Munisipale werkers bestrooi Pretoriamiddestad met rommel

ImageMunisipale werkers het gister die Pretoriase middestad met rommel bestrooi deur vullishouers om te keer. Omtrent drieduisend permanente en kontrakwerkers het die strate ingevaar, verkeer ontwrig en algemene chaos veroorsaak.

Lees verder: Munisipale werkers bestrooi Pretoriamiddestad met rommel

Gevaarlike bende ontsnap uit hof

'n Bende wat aangekla is van twee moorde en drie-en-dertig rooftogte het gister uit die Johannesburgse Landdroshof ontsnap. Die vier mans, wat ongewapen was, het hul bewakers oorrompel, hul voetboeie losgemaak en daarna uit die hof gehardloop.

Lees verder: Gevaarlike bende ontsnap uit hof

Rentekoerse, erfbelasting dwing huiseienaars om te verkoop

Die gekombineerde aanslag van hoër rentekoerse en verhogings in erfbelasting in sommige groot stede is besig om tot paniekverkope deur huiseienaars te lei.

Lees verder: Rentekoerse, erfbelasting dwing huiseienaars om te verkoop

Virus dood 25 kinders in China

Die Wêreldgesondheidsorganisasie, die WGO, sê die virus wat 25 kinders laat sterf het en duisende regoor China raak, sal nie die Olimpiese Spele bedreig nie.

Lees verder: Virus dood 25 kinders in China

Nuwe aansporings vir Iran op die tafel

Die vyf permanente lede van die VN se Veiligheidsraad tesame met Duitsland het Vrydag in Londen ontmoet om nuwe aansporingsmiddele aan Iran te bied om op te hou met sy huidige kernprogram.

Lees verder: Nuwe aansporings vir Iran op die tafel

Duitse politikus wil sy borsel skeer

'n Prominente linkse Duitse politikus sê hy sal van iets persoonliks ontslae raak vir liefdadigheid. Die hoof van die Sosiaal-demokratiese Party, Kurt Beck, wil 1 miljoen euro insamel deur sy baard af te skeer.

Lees verder: Duitse politikus wil sy borsel skeer

Myne eis 10% meer lewens

Mynboubedrywighede by die South Deep-myn sal vandag hervat word. Die myn is gesluit nadat nege werkers Donderdag in 'n ongeluk oorlede is.

Gold Fields, wat die myn besit, is onder druk nadat onlangse ongelukke reeds die lewens van 14 mense geëis het.

Lees verder: Myne eis 10% meer lewens

Inkomstediens se man kan Selebi vervang

Image

Pravin Gordhan

Die Suid-Afrikaanse inkomstedienskommisaris Pravin Gordhan kan dalk moontlik ekspolisiehoof Jackie Selebi voor die einde van Junie vervang.

Dit is nou as binnegevegte in die ANC oor die vervanging nie sy kanse bederf nie.

Lees verder: Inkomstediens se man kan Selebi vervang

Twee sterf in Drakensberg

Twee mense van 'n kerkgroep is dood in die Drakensberg naby Witsieshoek oor die naweek. Die groep het na Mont-aux-Sources vertrek op Werkersdag vir 'n bidsessie op die berg.

Lees verder: Twee sterf in Drakensberg

Ollie le Roux draf dalk vir die Stormers uit

Die voormalige Springbokstut Ollie le Roux sal waarskynlik vandeesweek by die Stormers se spanoefeninge aansluit om hul

Image

Ollie le Roux

skrum te versterk in Saterdag se Super 14-wedstryd teen die Waratahs.

Lees verder: Ollie le Roux draf dalk vir die Stormers uit