Joernaliste staak by Ilanga

Die publikasie van KwaZulu-Natal se oudste Nguni-koerant, Ilanga, is uitgestel as gevolg van ‘n protes deur die koerant se joernaliste, het SABC-radionuus Sondag berig. Joernaliste, wat aan die Mediawerkersvereniging van Suid-Afrika (Mwasa) behoort, het Donderdag met ‘n protesaksie teen lae salarisse en ontstellende werksomstandighede begin. Die besturende direkteur van die koerant, Arthur Koningkramer, het bevestig

Lees verder: Joernaliste staak by Ilanga

Zuma, Malema woon dieselfde Paasdiens by

President Jacob Zuma het die ZCC-kerk se Paasdiens by Moria buite Polokwane in Limpopo Sondag bygewoon as ‘n eregas, maar hy wou nie by die geleentheid praat nie, het presidensiële woordvoerder, Mac Maharaj, gesê. “President Zuma is genooi deur die biskop van die kerk as ‘n eregas,” sê Maharaj. “Hy het aan die ZCC wat

Lees verder: Zuma, Malema woon dieselfde Paasdiens by

Boervrou doodgesteek in jongste plaasaanval

‘n Vier-en-sestig-jarige vrou is Sondag deur ‘n jong seun doodgesteek tydens ‘n aanval op ‘n plaas buite George in die Suid-Kaap, het die polisie gesê. Die 16-jarige seun het omstreeks 02:00 vermoedelik toegang tot die huis op Dagbreek-plaas gekry deur ‘n kombuisvenster, het Malcolm Pojie, woordvoerder, gesê. Charlotte Sroneman, wat langs haar man geslaap het,

Lees verder: Boervrou doodgesteek in jongste plaasaanval

VSA-verkiesing dalk gelykopstryd

Die Amerikaanse presidentsverkiesing oor sowat sewe maande kan ‘n baie gelykopstryd wees as huidige tendense in meningspeilings enigsins ‘n aanduiding is. Volgens Rasmussen – een van die geloofwaardigste opnemers – loop Obama en Mitt Romney (wat waarskynlik die Repiublikeine se kandidaat sal wees) volgens huidige sienings kop aan kop met sowat 45% steun vir elk

Lees verder: VSA-verkiesing dalk gelykopstryd

Swart Amerikaners kan nie swem nie

Swart Amerikaners kan nie swem nie en die gevolg is dat veral swart kinders die grootste deel uitmaak van die sowat 3500 verdrinkings elke jaar in die VSA – dit wil sê so tien per dag. Opnames toon egter ook dat 60% Spaanssprekende kinders (Hispanics) en ‘n nogal beduidende 42% wit kinders ook nie kan

Lees verder: Swart Amerikaners kan nie swem nie

Mantashe verdedig Malema

Beleërde ANC-jeugliga leier, Julius Malema, het nie die voorwaardes van sy skorsing uit die African National Congress (ANC) oortree toe hy ‘n gemeente toegespreek het nie, het eNews-kanaal Saterdag berig. ANC sekretaris-generaal Gwede Mantashe het aan die nuuskanaal gesê dat Malema het die volste reg gehad het om ‘n kerkdiens by te woon. Malema het

Lees verder: Mantashe verdedig Malema

VSA steun op SA se moslemambassadeur

Spanning tussen die Midde-Ooste en Weste? Watter spanning? As die ANC se Ebrahim Rasool, Suid-Afrika se ambassadeur na die Verenigde State, sy sin kry, breek daar more vrede uit “soos in Suid-Afrika”. Sedert sy aankoms in die VSA in 2010 preek hy eenheid by moskees, kerke en sinagoges om die boodskap van die belangrikheid van

Lees verder: VSA steun op SA se moslemambassadeur