Church contributed to SA’s political violence

EUROPEAN church aid agencies, including those in Britain, have contributed towards the climate of violence in South Africa and the undermining of orthodox Christianity (p. 107 Revolution of Reconciliation? The struggle in the Church in South Africa  –  Rachel Tingle).

Lees verder: Church contributed to SA’s political violence

French call voting machines ‘catastrophe’

Several French political parties demanded the withdrawal of electronic voting machines for the second round of the presidential election after widespread problems during Sunday’s ballot.

Lees verder: French call voting machines ‘catastrophe’

SABC laat geld vir Afrikaans verdwyn

Suid-Afrika se ambassadeur in Den Haag, Nkhulu Sebothoma, het onlangs besoek van die Nederlandse stigting Taalverdediging ontvang nadat navrae oor ‘n skenking aan die SABC onbeantwoord gebly het.

Lees verder: SABC laat geld vir Afrikaans verdwyn

Gevra: ‘n Afrikanerbevrydingsbeweging

Image

Kragtige simbole is nodig

Suksesvolle rewolusies word gewoonlik gevoer deur ’n voorhoedeparty wat die onderdrukte bevolking verteenwoordig en daarna streef om so ’n bevolking se ideale te verwesenlik. Terwyl nie alle rewolusies deur die geskiedenis so verwesenlik is nie, is dit vir seker die mees doeltreffende manier om ’n doelgerigte rewolusionêre uitkoms te bereik. Die kommunistiese wêreld het hierdie beginsel met groot welslae toegepas. Die kommuniste het ook die sielkunde van massamobilisering goed begryp en met dieselfde mate van sukses benut. Hoewel ons ideologies in opposisie teen die kommunistiese ideaal verkeer, moet ons kommunistiese metodes waar nodig gebruik en nie as’t ware probeer om die wiel te herontwerp nie.

Lees verder: Gevra: ‘n Afrikanerbevrydingsbeweging

Wat is PRAAG?

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) is ‘n nie-partypolitieke beweging wat veg vir die voortbestaan van Afrikaans en die Afrikaner in Suid-Afrika.  Die stryd geskied veral op die volgende gebiede: 1. Taalhandhawing:  Deur taalaksies, publikasies en openbare debat word Afrikaans gehandhaaf en bevorder. 2. Ideologie en kommunikasie Moderne kommunikasietegnologie en media is besig om die wêreld en

Lees verder: Wat is PRAAG?

PRAAG-lidmaatskap

Voordele van Praaglidmaatskap

  • Een gratis boek per jaar, asook 20% afslag op alle Praagboeke.
  • ‘n Gratis e-posadres van die POP-tipe waarvoor internetdiensverskaffers tussen R20 en R50 per maand vra en wat u op u rekenaar of selfoon kan gebruik. Goedkoop korttermyn- en ander versekering deur Momentum, ‘n filiaal van die First Rand-groep, asook beleggings in al 800 Suid-Afrikaanse effektetrusts via Momentum.
  • Toegang tot inligting en deelname aan stimulerende gesprekke op die Praagwebwerf, Praaggeselsforum, Praagposlys, Praagkletskamer, ens.
  • En natuurlik het u saam met duisende ander Afrikaanslesende internetreisigers toegang tot www.praag.org, een van die mees besoekte webwerwe in ons taal.
Raak betrokke by PRAAG en word deel van die oplossing!

Lees verder: PRAAG-lidmaatskap

Jeltsin ortodoks begrawe

Boris Jeltsin is Maandag op die ouderdom van 76 aan ‘n hartaanval oorlede. Die eertydse president wat Rusland vir kapitalisme en die vrye mark oopgestel het, het geruime tyd reeds probleme met sy hart ondervind en sy gesondheid was wankelrig, na wat berig word.

Lees verder: Jeltsin ortodoks begrawe

US cautions Austrians over Iran gas deal

The United States said Monday it would try to discourage a major Austrian oil company from following through on a proposed deal to help develop an Iranian gas field, noting the venture could draw US sanctions.

Austria’s OMV, the biggest oil and gas group in Central Europe, announced Saturday that it had signed a memorandum of understanding with Iran to jointly develop parts of the South Pars gas field, one of the largest in the world.

Lees verder: US cautions Austrians over Iran gas deal

Die Nqakulas in die nuus

Image

Charles Nqakula

Siyabonga Nqakula, seun van die Suid-Afrikaanse minister van veiligheid, is in Maart gearresteer en aangekla van dronkbestuur. Hy was in Kaapstad met vakansie toe die insident plaasgevind het. Die Sunday Times het hierdie naweek daaroor berig.

Die jong Nqakula het met sy Toyota Runx in die aankomende verkeerslaan in Selwynstraat ingery. Hy is aan dronkbestuur skuldig bevind en moes die nag in die tronk deurbring. Op 30 Maart het hy in die Kaapse magistraatshof verskyn. Borgtog van R500 is toegestaan en die saak is uitgestel.

Lees verder: Die Nqakulas in die nuus

Nigeri? se nuwe leier

Image

Umaru Yar’Adua

Umaru Yar’Adua is die nuwe president van Nigerië. Die Nigeriese verkiesingskommissie het die omstrede aankondiging gister gemaak. Dit volg op ’n verkiesing wat gekenmerk is deur verskeie insidente van swak logistiek, bedrog en geweld. Selfs Olusegun Obasanjo, die uittredende president en beskermheer van Yar’Adua, het erken dat die verkiesing nie glad verloop het nie.

Yar’Adua het gister ’n beroep gedoen op Nigeriërs om te verenig en gevra dat mense van hulle verskille vergeet. Die opposisie het egter gedreig om die verkiesingsuitslag in die hof te beveg en bykans alle waarnemersendings het die verkiesing gekritiseer.

Lees verder: Nigeri? se nuwe leier