Switsers weier swartes



VN beplan om luukse goedere wat duur drank en voedsel insluit van die Noord-Koreane te weerhou met die nuutste sanksievoorstelle.


Egipte is steeds besig om varke op 'n groot skaal te slag uit vrees dat varkgriep deur varke aan mense oorgedra kan word, ten spyte van genoegsame mediese getuienis tot die teendeel.
Verskille tussen Nederlands en Afrikaans kan nogal tot misverstande lei. "Opfokmeel" beteken meel vir "grootmaak" of "groei" in Nederlands!





