Suid-Afrika moet ekonomiese ongelykheid pak ten einde werk te skep en werkloosheidstatistiek te verbeter, volgens ‘n Wêreldbank-verslag wat Dinsdag vrygestel is. Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, met ‘n Gini-koëffisiënt van 0.7 in 2008, sê die bank wat in sy “Suid-Afrika Ekonomiese Opdatering: Fokus op die ongelykheid van geleentheid”. Die
Lees verder: WB dink onderwys sal SA se ongelykhede aanspreek
