Die prys wat SA vir mynbou moet betaal

‘n Jaar of twee gelede het die “Farmer’s Weekly” ‘n artikel oor die besoedeling van die Wonderfonteinspruit geplaas. Met die onlangse gebeure by Marikana en die swak behandeling wat die werkers van die myn moet verduur, is die soeklig opnuut op die verantwoordelikhede van die buitelandse mynbestuur wat blykbaar hul beleggers elders eerder wil tevrede

Lees verder: Die prys wat SA vir mynbou moet betaal

PRAAG nader Menseregtekommissie oor anti-wit haatspraak op Facebook

PRAAG gaan vandag die SA Menseregtekommissie, asook die Statebond se menseregte-eenheid in Londen, van anti-Afrikaner-haatspraak op Facebook in kennis stel. ‘n Swartman van Zimbabwiese afkoms, Julius Magamas, het op sy Facebook-muur geskryf: “Ek gaan al jul wit mense vrek maak, en die wit gatkruipers wat so by gtkruip by die kaffer boer, as ek met

Lees verder: PRAAG nader Menseregtekommissie oor anti-wit haatspraak op Facebook

Stakers vra Boeremag se hulp

Die voormalige president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die polisie Saterdag gevra om hulself te distansieer van die skare by die Wonderkop-nedersetting naby Rustenburg. Die onderhandelinge tussen Malema en die polisie volg ná klagtes deur Lonmin-mynwerkers dat hulle ongemaklik voel om met Malema te praat terwyl die polisie teenwoordig is. Die polisie het gehoor

Lees verder: Stakers vra Boeremag se hulp

Chabane lei ondersoek na Marikana-massaslagting

Collins Chabane, minister in die presidensie, is as hoof van ‘n inter-ministriële komitee aangewys na die Marikana-massaslagting waarin 34 mynwerkers dood is, het die presidensie Sondag gesê. Ander lede wat aangewys is om op die komitee te dien, sluit in Thandi Modise, premier van die Noordwes-provinsie, Susan Shabangu, die minister van minerale hulpbronne, Nathi Mthethwa,

Lees verder: Chabane lei ondersoek na Marikana-massaslagting

Cyril se buffel kos R18miljoen

President Jacob Zuma en die minister van polisie, Nathi Mthethwa, moet bedank ná die massaslagting van mynwerkers by Lonmin se Marikanamyn in die Noordwes, het die geskorste ANC-jeugliga president Julius Malema gesê. “President Zuma het besluit oor die slagting van ons mense, en moet bedank.” Malema het gepraat by Wonderkop waar ongeveer 34 mense doodgeskiet

Lees verder: Cyril se buffel kos R18miljoen

Trek EU-landingsregte vir SAA terug, eis PVV

PVV (EP): Trek landingsrechten South African Airlines in Written question to Commission and High Commissioner (rule 117) South African Airlines (SAA) discrimineert blanken bij een sollicitatie naar de functie van piloot. 1)2). De PVV maakt zich ernstig zorgen over deze discriminatie. Europarlementslid Lucas Hartong: “Discriminatie op basis van kleur of afkomst is zo ontzettend fout.

Lees verder: Trek EU-landingsregte vir SAA terug, eis PVV

Tyd om RA af te skaf

Die Vryheidsfront Plus beskou die SAA se werwingsproses vir aspirant vlieëniers as onwettig en gaan klagtes in die verband lê by beide die Menseregtekommissie en die Staatsdienskommissie. Volgens die dagblad, Beeld van 17 Augustus 2012, stop die SAA se aanlynstelsel wat aansoeke hanteer enige aansoekers wat hulself as wit identifiseer. “Die VF Plus vind hierdie

Lees verder: Tyd om RA af te skaf

Meriete is geen maatstaf sê Kovsies

Scenario’s waarin ‘n swart student drie onderskeidings in matriek behaal het, teenoor ‘n wit student wat agt behaal het, word in ‘n verpligte kursus by Kovsies gedoseer om te verduidelik waarom meriete nie as maatstaf vir toelating behoort te geld nie. Die module is UFS101 wat by die Universiteit van die Vrystaat (UV) deur die

Lees verder: Meriete is geen maatstaf sê Kovsies

Marikana en menseregte

Die Marikana-massamoord, soos dit reeds bekendstaan, is wêreldnuus. In weerwil van dae lange waarskuwing en inligting wat die ANC-bewind en sy toenemend korrupte en gewelddadige polisiediens tot sy beskikking gehad het, is daar geen werklike plan opgestel om die skare stakende mynwerkers sonder lewensverlies te beheer nie. Die afskuwelike voorval is die gevolg van die

Lees verder: Marikana en menseregte