SA se werkers vernietig waarde

Suid-Afrika se arbeidsproduktiwiteit is “hopeloos”, met die prestasie van die land se openbare sektor veral pateties, sê Prophet Analytics se kwartaallikse Labour Market Navigator, wat Maandag vrygestel is. Die navorsing het bevind dat privaatsektor arbeidsproduktiwiteit tot 450% hoër is as in die openbare sektor. Die opname het ook bevind dat alhoewel privaatsektor arbeidsproduktiwiteit geweldig verskil,

Lees verder: SA se werkers vernietig waarde

Londen sal baat by Griekse uittrede

Die Finse minister van buitelandse sake het onthul dat regerings in die Eurosone in die geheim gebeurlikheidsplanne maak vir Griekeland om die Eurosone te verlaat. Die minister het dit in ‘n onderhoud met die BBC bekend gemaak. Die Griekse eerste minister sal sy land se besparingsmaatreëls vandeesweek met die leiers van Frankryk en Duitsland bespreek.

Lees verder: Londen sal baat by Griekse uittrede

Massamoord-mediasie

Joernaliste van sekere groot media-organisasies het nie toegang tot Sirië nie, maar dit verhoed hulle blykbaar nie om die rebelle se aksies te steun in weerwil van bewyse dat die geweld deur sommige Westerse magte gedryf word nie. Wiens brood men eet… Hulle houding het daartoe gelei dat voorstanders van diplomasie sarkasties opgemerk het dat

Lees verder: Massamoord-mediasie

Is Naspers-voetewassers, NUM, Ramaphosa en Solidariteit kop in een mus?

Skoppensboer is elke dag meer verbaas oor die Suid-Afrikaanse heersersklas se vermoë om homself te handhaaf. Die voetewassers van Die Burger en Beeld wat elke dag nog krokodiltrane oor Sharpeville of Soweto huil, vind dit normaal dat die ANC se polisie goedsmoeds 34 swart mynwerkers afmaai en 78 ander beseer. Soos PRAAG elders op hierdie

Lees verder: Is Naspers-voetewassers, NUM, Ramaphosa en Solidariteit kop in een mus?

Het polisie by Marikana gemoor om Ramaphosa finansieel te help?

PRAAG het nuwe inligting oor die Marikana-massamoord bekom wat dit laat voorkom asof die mynwerkers van die Association of Mineworkers and Construction Union (AMCU) met opset deur die polisie vermoor is as deel van ‘n veldtog om van die lastige unie ontslae te raak. Amcu was besig om die NUM as meerderheidsvakbond by die myn

Lees verder: Het polisie by Marikana gemoor om Ramaphosa finansieel te help?

‘ET het my met MIV besmet’

Chris Mahlangu, die veroordeelde moordenaar van Eugene Terre-Blanche, sê die voormalige AWB-leier het hom MIV-positief gelaat, het Independent Online Maandag berig. Hy sê die regse leier het hom glo verkrag voor die moord in April 2010. Dié beskuldgings is Maandag tydens Mahlangu se vonnisoplegging in die hooggeregshof-sitting in Ventersdorp gehoor. Die kliniese sielkundige, Hein Swanepoel,

Lees verder: ‘ET het my met MIV besmet’

Britse en Duitse spioene help Siriese rebelle

Britse en Duitse spioene versamel intelligensie oor Siriese regeringstroepe en deel dit met rebelle wat aanvalle op pro-Assad magte loods, het Britse en Duitse koerante Sondag openbaar. ‘n Siriese opposisie-amptenaar het erken dat die Britse intelligensiediens geheime ondersteuning aan rebelle in Sirië verleen, volgens die Britse Sunday Times. Britse owerhede “weet en keur dit 100%

Lees verder: Britse en Duitse spioene help Siriese rebelle

praag.co.za is grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad

Benewens webblaaie wat aan die groot Suid-Afrikaanse mediagroepe behoort en ‘n humoristiese webwerf, is praag.co.za die grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad. Met sy lewendige nuus en kommentaar, het PRAAG sodoende stof in die oë geskop van veel groter organisasies en instellings wat ook gretig is om hul invloed op die internet uit te brei, soos die

Lees verder: praag.co.za is grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad

‘Top Gun’ se regisseur spring

“Top Gun” se regisseur Tony Scott het na sy dood gespring van die Vincent Thomas-brug in San Pedro Kalifornië Sondagmiddag. Hy was 68 jaar oud. Die fliek, met Tom Cruise in die hoofrol, is vrygestel in 1986 en was ‘n lokettreffer met $175 miljoen verkope. Produsente Don Simpson en Jerry Bruckheimer het Scott as regisseur

Lees verder: ‘Top Gun’ se regisseur spring