Wit mans se aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) se kadetprogram vir voornemende vlieëniers word nie meer aanvaar nie, berig Beeld. Kabelo Ledwaba, woordvoerder van SAA, het aan die koerant gesê die kadetprogram is geadverteer as ‘n inisiatief om sy vlieëniers se demografie in pas met dié van die land te bring. “Slegs 15% van
Slawetekkies?
‘n Nuwe tekkie het aanleiding gegee tot swart woede en beskuldigings van rassisme. Geskep deur die omstrede New Yorkse ontwerper Jeremy Scott, beskik die tekkies oor ‘n plastiese oranje boei wat heg aan elke enkel. Die peperduur $350-tekkies het winkels in Augustus getref, maar vervaardiger Adidas bemark hulle op hul amptelike Facebook-bladsy vanaf 14 Junie
Brittanje erken nie beginsel van diplomatieke asiel nie
Ecuador het politieke asiel verleen aan WikiLeaks se stigter, Julian Assange Donderdag, ‘n dag nadat Brittanje gedreig het om die Ecuadoriaanse ambassade in Londen aan te val om die voormalige kuberkraker te arresteer. Selfs na Donderdag se besluit is Assange se lot nog ver van duidelik: Brittanje het gesê hulle kan die Ecuadoriaanse ambassade van
Lees verder: Brittanje erken nie beginsel van diplomatieke asiel nie
Polisie moes glo geweld gebruik
Die polisie het in ‘n verklaring gesê sy beamptes by die Lonmin-myn in Marikana in die Noordwes móés geweld gebruik om hulself te beskerm. “[Beamptes van die] Suid-Afrikaanse polisiediens is met verskeie wapens, insluitend vuurwapens, wreed aangeval deur die groep,” het kapt. Dennis Adriao, polisiewoordvoerder, gesê. “Die polisie is uit selfverdediging gedwing om geweld te
Massaslagting skok wêreld
Die massaslagting by Marikana teen lede van die Amcu-vakbond, het skokgolwe deur die wêreld gestuur. Daar was duidelik ‘n gevoel by die slagoffers dat die ANC, die polisie en die NUM in diens van wit kapitaal staan, téén die swart werkers. “NUM het ons versaak,” het een van die stakende werkers, Kelebone, aan die New
Lonmin-baas skielik ongesteld
Lonmin het in ‘n verklaring gesê die maatskappy se uitvoerende hoof is ongesteld. Die verklaring oor Ian Farmer se gesondheid kom te midde van berigte dat talle mynwerkers tydens ‘n skietery met die polisie in Marikana in die Noordwes gesterf het. Luidens die verklaring is die uitvoerende hoof van die maatskappy tans in die hospitaal
Afrikaners en Afrikakultuur
Die Afrikaner is elke dag gemoeid met probleme in Suid-Afrika. Hierdie probleme word deur middel van optogte teen misdaad en plaasmoorde aangespreek, en ons oorhandig die een na die ander memorandum aan regeringsinstansies. Ons raak ge frusteerd omdat die Regering hulle blind hou en horende doof is oor dit wat ons pla. Hoekom gaan dit
Lonmin, die nuwe Sharpville
‘n Poging deur die polisie om Donderdag stakende werkers by Marikana se Lonminmyn te verwilder, het in ‘n skietgeveg tussen die twee groepe geëindig. ‘n Sapa-verslaggewer op die toneel het gesê dat hy 18 liggame langs die nabygeleë Wonderkopplakkerskamp getel het. Die skietery het sowat drie minute geduur. Die polisie het probeer om ‘n gedeelte
Wat was die kleur van die sweetpakke nou weer?
Ná Londen se 2012 Olimpiese Spele, moet ‘n mens diegene wat nog die belaglike term “nie-rassigheid” in alle erns gebruik, eintlik jammer kry. Swart sukses in wêreldsport soos die Spele gewys het, het daardie cliché van “ons-is-almal-gelyk” weereens vernietig. Die pendulum het geswaai na suiwer determinisme van suiwer sosiologiese spekulasie. Sukses in sport word nou
Die BDS-lokomotief het vertrek na die MO
Die BDS-lokomotief wat op Israel afstorm het verlede maand uit die stasie vertrek. BDS? Boikotte, Disinvestering, Sanksies. ‘n Suid-Afrikaanse minister se onlangse verklaring wat Suid-Afrikaners aanmoedig om weg te bly van die Joodse staat, moet dus begryp word vir wat dit is: ‘n Kniebuiging in die rigting van Hillary Clinton se onlangse besoek aan ons
