Honderde inwoners van Petanenge buite Tzaneen in Limpopo is gestrand gelaat nadat betogers die paaie na die dorpie met brandende motorbande en klippe versper het. Woendende inwoners het gisternag oproerig geraak en eis dat die Mopani Distriksmunisipaliteit hulle van water voorsien. Inwoners sê die munisipaliteit het hulle in die steek gelaat. Leerders word ook weens
Zille dreig NRO Rape Crisis
Dat Helen Zille smag na swart steun, is gewis. Sy het selfs befondsing vir die NRO Rape Crisis gestaak, die voorsitter Helen Moffat gedreig en gesê sy moet “in haar spoor trap”. Moffat se organisasie het onder meer die kulturele vooroordele wat met verkragting gepaardgaan belig. Suid-Afrika is na bewering die verkragtingsentrum van die wêreld.
Moslemparty wil Tony Blair in Johannesburg arresteer, betoog
Die Moslem- poltieke party Al Jama-aa beplan ‘n betoging teen die vorige Britse eerste minister Tony Blair as hy in Johannesburg kom praat, het die party Maandag verklaar. “Die betoging word gehou ter ondersteuning van die lasbrief vir sy inhegtenisname vir misdade teen die mensdom wat verband hou met die inval in Irak wat tot
Lees verder: Moslemparty wil Tony Blair in Johannesburg arresteer, betoog
Republikeine verwelkom Paul Ryan se swart vriendin
Romney se genomineerde vise-presidentskandidaat Paul Ryan se kommentaar dat hy ‘n swart vrou as vriendin gehad het op universiteit, het ‘n nuwe wending aan die Amerikaanse presidentsresies gegee. Vergelykings met die onlangse onthullings oor hoe President Obama sy eie interrassige (lees wit) vriendinne beskryf het, is natuurlik onvermydelik. Alhoewel baie Amerikaners kongreslid Ryan se liefdeslewe
Lees verder: Republikeine verwelkom Paul Ryan se swart vriendin
Jeugliga wil armes in Kaapstad se spogbuurte huisves
Die ANC-jeugliga eis dat grond wat aan privaat individue en maatskappye behoort, beskikbaar gestel word om huise vir armes in die Wes-Kaap te bou. Dit is een van nege eise wat vervat is in ‘n versoekskrif wat Maandag tydens ‘n optog aan die Wes-Kaapse regering oorhandig is. “Daar is witmense wat nie eens in Suid-Afrika
Lees verder: Jeugliga wil armes in Kaapstad se spogbuurte huisves
Jeugliga-optog verloop vreedsaam
Die ANC-Jeugliga (ANCJL) het gesê orde sal tydens die beplande optog teen swak dienslewering in Kaapstad heers. Mfuzo Zenzile, sekretaris van die jeugliga in die Kaapse metro, het aan die Cape Times gesê die liga sal verseker dat die betogers ‘n vreedsame optog hou. Sowat 10 000 betogers word verwag. “Ons wil verseker dat daar
Woolies kan honderde afdank
Sowat 600 Woolworths-werkers loop die gevaar om afgedank te word of tot aftrede gedwing te word indien hulle nie nuwe kontrakte vir buigsame ure onderteken nie. The Star berig menslikehulpbron-beamptes van Woolworths het verlede week winkels in KwaZulu-Natal besoek om personeellede wat vaste skofte werk, in kennis te stel dat hulle van nou af buigsame
Ope brief aan Kaapstad se burgemeester
Geagte Patricia de Lille, Volgens Stadsraadsvergadering Agenda Volume 4 Item C 59/08/12 gaan u by die eerskomende vergadering op 29 Augustus 2012 aanbeveel dat daar volstaan word by die Naamgewingskomitee aanbeveling dat Coen Steytlerlaan verander word na Walter Sizululaan. Hierdie aanbeveling is nie alleen ‘n bittere teleurstelling veral vir die Steytler familie nie maar ook
Ontevrede myners groepeer weer by Marikana
Honderde stakers het weer hergroepeer in protes Maandag naby die plek waar die Suid-Afrikaanse polisie 34 van hul kollegas geskiet het. Lonmin het gesê dat slegs 13 persent van die werknemers opgedaag het vir werk. Die wêreld se nommer drie platinumreus het die skerp daling in bywoning aan intimidasie toegeskryf, ná ‘n hoogtepunt van 57
Tendertwis wil-wil opvlam by ANC-dinee
Openlike opstand dreig teen president Jacob Zuma van groepe wat moontlik voordeel kan trek uit die staat se beoogde kernkragkontrak. Zuma se teenstanders het hom Saterdag verras toe die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile gesê het: “Geen ANC-leier gaan die organisasie lewenslank lei nie. Dit is net vyf jaar.” So het die ANC
