Duitse kommentators het Vrydag die geweld en die implikasies daarvan vir die Amerikaanse buitelandse beleid ontleed. Die slotsom is dat die VSA se buitelandse beleid in puin lê. Die sentrum-regse Frankfurter Allgemeine Zeitung skryf: “Die moord van ‘n ambassadeur in Libië en die aanvalle op die Amerikaanse diplomatieke missies in ander Arabiese lande sal seker
Amerikaanse veiligheid gekompromitteer, missies in ‘lockdown’
Die moord van die Amerikaanse ambassadeur in Libië en drie van sy personeel was waarskynlik te wyte aan ‘n ernstige en volgehoue intelligensielekkasie. Amerikaanse amptenare glo die aanval is goed beplan, want Chris Stevens was net ‘n kort rukkie terug in die land en die besonderhede van sy besoek aan Benghazi, waar hy en sy
Lees verder: Amerikaanse veiligheid gekompromitteer, missies in ‘lockdown’
Ekslusief! Opleiding van geheime jeugkrygsmag in plakkerskampe
PRAAG het vandeesweek eerstehandse inligting bekom dat ‘n geheime krygsmag van swart jeugdiges in plakkerskampe rondom Johannesburg gerekruteer en opgelei word. Ná opleiding ontvang die lede van die krygsmag ‘n maandelikse loon van R2200 wat in kontant uitbetaal word vanuit staatsvoertuie met regeringsregistrasienommers. Die opleiding mag verband hou met die sogenaamde jeugdienskorps, oftewel Narysec, waaroor
Lees verder: Ekslusief! Opleiding van geheime jeugkrygsmag in plakkerskampe
Zuma koue pampoen, sê Shivambu
Ekonomiese vryheidsvegters word nie geïntimideer deur president Jacob Zuma nie, het Floyd Shivambu, voormalige woordvoerder van die ANC-jeugliga, gesê. “As hy dink ons voel geïntimideer deur dreigemente om aksie te neem, moet hy weet ons is nie,” het Shivambu in ‘n verklaring gesê. “Zuma het gesê daar is mense wat betrokke is in die aanhitsing
Skoolhoofde met afdanking gedreig oor boekklagtes
Die departement van basiese onderwys het skole gedreig oor hulle klagtes dat hulle geen handboeke ontvang nie. ‘n Skoolhoof in Limpopo moes ‘n dokument teken waarin hy ontvangs erken van handboeke sonder dat sy skool die handboeke ontvang het. Toe hy weier, is hy gedreig met afdanking. Skoolhoofde en beheerliggame by skole oral in Limpopo
Lees verder: Skoolhoofde met afdanking gedreig oor boekklagtes
Beskawing ongehoord in die nuwe SA
In die ou Suid-Afrika is telkens gesê dat beskawing met die aankoms van Jan van Riebeeck in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant is. Daardie aanvanklike klein groepie blankes is eeue lank op ‘n deurlopende grondslag met nog Europeërs aangevul. Hulle ondernemingsgees, kundigheid en toewyding het die aanskyn van die land verander. Suid-Afrika het
Plaasaanvalle word deur Izinyoka uitgevoer
Die aanvalsgroep wat plaasmoorde in die distrik van Trompsburg uitvoer, staan bekend as die Izinyoka, wat “slange” beteken. Van hulle het selfs ongestoord opgedaag by landdroshof vir die verskyning van drie van hul lede op aanklagte van moord. Swart inwoners van Madikgetla, die lokasie by Trompsburg, het Donderdag bevestig dat hulle wit plaaseienaars doelgerig aanval.
‘n Demokratiese beleidsrigting
Фильчаков прокурор харькова
Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film
Minstens 13 mense is Donderdag buite die Amerikaanse ambassade in Kaïro beseer nadat botsings tussen Egiptiese veiligheidsmagte en betogers uitgebreek het. Die betogers is in opstand oor ‘n film wat Islam beledig. Die film, “Onskuld van die Moslems,” toon die profeet Mohammed as ‘n bedrieër, ‘n rokjagter en ‘n mal mens in ‘n openlike bespotting,
Lees verder: Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film
Obama veroordeel moord op Amerikaanse ambassadeur
Barack Obama, president van die VSA, het Woensdag die dood van vier Amerikaners, wat die Amerikaanse ambassadeur insluit, ná ‘n aanval op sy land se konsulaat in die Libiese hoofstad Benghazi, veroordeel. Die Amerikaanse leier het hulde gebring aan die ambassadeur, Chris Stevens, en sy kollegas wat dood is toe ‘n groep Libiese betogers op
Lees verder: Obama veroordeel moord op Amerikaanse ambassadeur
