Dit gebeur min dat ‘n groot sportman se uiteindelike nalatenskap in een sekonde – een hou of tree of hekkie of skoot – bepaal word. Maar vir Roger Federer hét daar so ‘n oomblik aangebreek. Daar was twee moontlike uitslae: Is hy suksesvol in daardie sekonde, sal hy voortgaan om uiteindelik sy status as die
Munisipaliteit salig onbewus van protes
Tien inwoners van Bolokanang het verskyn in die Petrusburg-landdroshof Vrydag nadat betogers die N8-roete tussen Bloemfontein en Kimberley gesluit het uit protes teen swak dienslewering. Vrystaatse polisiewoordvoerder ao. Zweli Mohobeleli het gesê tien mense is Donderdag in hegtenis geneem op klagtes van openbare geweld. Die inwoners het die N8 met voorwerpe geblokkeer, wat die besige
Nzimande bespeur werkinge van Derde Mag
Die hoofstroom-liberale media, ‘n paar “liberale NRO’s” en sakeleiers soos Nedbank se voorsitter Reuel Khoza, is deel van ‘n “ideologiese derde mag” wat swart oorheersing vrees, het Blade Nzimande, minister van Hoër Onderwys Vrydag gesê. Nzimande het in ‘n meningsartikel op die ANC se webwerf gesê dat ‘n “anti-meerderheid liberale offensief” probeer om elite stemme
Huishulp by Tutu se dogter vermoor
‘n Huishulp in die Wes-Kaapse huis van Aartsbiskop Desmond Tutu se dogter is gistermiddag vermoor. Die eienaars het na bewering hul huis verlaat teen ongeveer 07:00. Die huishulp, die 40-jarige Zimbabwiese Angila Machinga, het toe nog gelewe, volgens Milnerton se polisiewoordvoerder ao. November Filander. Die eienaars, wat nie deur die polisie genoem kan word nie,
Afgedankte rubriekskrywer lê kriminele klagte teen redakteur
Die rubriekskrywer David Bullard het kriminele klagte teen Mondli Makhanya, voormalige redakteur van die Sunday Times, gelê. Die aanklagte van bedrog en regsverydeling kom byna vier jaar nadat Bullard oor ‘n omstrede rubriek afgedank is, het Business Day Vrydag berig. Die saak is Woensdag by die Parkview-polisiekantoor in Johannesburg aanhangig gemaak. Bullard beweer ‘n vervalste
Lees verder: Afgedankte rubriekskrywer lê kriminele klagte teen redakteur
Wes teen oos: Volkswagen Polo GT teen Toyota Yaris
{jathumbnail off} Die weste het in die afgelope 100 jaar die grootste bydrae tot ons motorwêreld gelewer. Mens dink maar net aan die Duitsers met al hulle groot vervaardigers soos Mercedes Benz, BMW, Audi, Volkswagen en Opel. Die ooste het so 50 jaar gelede besef dat indien hulle in die motorwêreld wou meeding, sou hulle
Lees verder: Wes teen oos: Volkswagen Polo GT teen Toyota Yaris
Amerikaanse rasherrie kring uit na VK en Australië
‘n Rasherrie het in die VSA losgebars wat golwe tot in Brittanje en Australië veroorsaak het. ‘n Rubriekskrywer van die konserwatiewe National Review, John Derbyshire, is afgedank nadat hy in ‘n ander aanlyntydskrif die wit weergawe gegee het van wat ouers aan hul kinders behoort oor te dra oor swartes. In swart kringe word dikwels
Lees verder: Amerikaanse rasherrie kring uit na VK en Australië
Noord-Korea se vuurpyl disintegreer
Suid-Korea het Noord-Korea se lansering van ‘n vuurpyl as uitdagende optrede beskryf wat vrede en veiligheid aan die Koreaanse skiereiland en in Noordoos Asië bedreig. Noord-Korea het in die vroeë oggendure ‘n langafstand vuurpyl gelanseer, maar dit het kort na lansering in stukke opgebreek en in die Geel-see in Suid-Korea gestort. Die Suid-Koreaanse minister van
Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie
Gauteng se e-tolregistrasiewinkels was Donderdag leeg met feitlik niemand wat vir e-skyfies registreer nie, ten spyte van die dreigende April 30 sperdatum, wanneer tolgelde gehef gaan word. Die helder oranje e-tolregistrasieafsetpunte, wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) bedryf word, in winkelsentrums en langs die paaie oor Gauteng heen is vir motoriste om te registreer
Lees verder: Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie
Swart stad word moordstad
Dit is die beroemde “swart” stad van Amerika, die stad van Oprah Winfrey en Barack Obama, en nou ook moordstad. Moorde in Chicago het die hoogte ingeskiet met 60 persent in die eerste drie maande van 2012, ‘n voortsetting van ‘n lastige neiging wat laat verlede jaar begin het. Skietbeserings het ook skerp gestyg in
