Globale finansi?le krisis?

Lehman Brothers is die tweede Amerikaanse beleggingsbank wat deur die subprimakrisis gekelder word. Die eerste was Bear Stearns vroeër vanjaar.

Lees verder: Globale finansi?le krisis?

Wat gaan gebeur as Obama verloor?

Wat gaan gebeur as Obama verloor? 'n Angstigheid is besig om pos te vat in die VSA. Die Wall Street Journal berig dat swartes in die media begin wonder wat 'n verloorder Obama sal beteken.

Lees verder: Wat gaan gebeur as Obama verloor?

Breinskandering vir ootreders in Indi

'n Kontroversiële besluit van Indië om breinskandering aan te wend om te wys hoe 'n verdagte detail van 'n misdaad onthou, word in die VSA skerp gekritiseer. Dit is nie die eerste keer dat verdagtes aan die wondere van die wetenskap blootgestel word nie, maar breinskandering se waarde is nog nie bo alle twyfel vasgestel nie.

Lees verder: Breinskandering vir ootreders in Indi

Ike tref Texas

Die orkaan Ike het Saterdag die deelstaat Texas getref en die oliesentrum van Houston verlam, waardeur die elektrisiteit van miljoene mense onderbreek is.

Lees verder: Ike tref Texas

Mugabe sal vandag die ooreenkoms teken

Image

Tsvangirai

Daar word verwag dat Mugabe vandag die magsdelingsooreenkoms met sy aartsvyand Morgan Tsvangirai sal onderteken.

Lees verder: Mugabe sal vandag die ooreenkoms teken

Grand Prix kan dalk na Kyalami terugkeer

ImageSuid-Afrika wil nog 'n Formule 1-Grand Prix aanbied. Volgens die Sunday Times is daar samesprekings tussen die Gautengse regering en Bernie Ecclestone oor 'n nuwe resies vanaf 2011.

Lees verder: Grand Prix kan dalk na Kyalami terugkeer

Lehman Brothers op die rand van bankrotskap

Dit wil voorkom asof die Wallstraatbeleggingsbank wat tans probleme ondervind, Lehman Brothers, nie in staat is om 'n belegger te vind om homself te herkapitaliseer ná afloop van Amerika se subprimaleningskrisis nie.

Lees verder: Lehman Brothers op die rand van bankrotskap

Volk het nie quislings soos Fourie of Coetzer nodig nie

ImageVir my is Jan-Hendrik Coetzer se geskrif een van die mees patetiese voorbeelde van Nuwe-Suid-Afrikaanse sikofansie en meelopery wat ek tot nog toe gelees het. Sy Naspersbase gaan hom waarskynlik bevorder op grond van sy Newspeak, maar sy soort regime-meelopery en gatlekkery is genoeg om geweldige naarheid by enige Afrikaner te verwek.

Lees verder: Volk het nie quislings soos Fourie of Coetzer nodig nie

Cadillac se kleinboet, wat ‘n wa!

Image

Caddilac SRX

Cadillac het hulle splinternuwe SRX wat volgens bronne in 2010 hier sal wees, bekendgemaak. Die nuwe SRX het ‘n korter wielafstand, aandrywing is ook deur die voorwiele met ‘n 4×4 as opsie.

Lees verder: Cadillac se kleinboet, wat ‘n wa!

‘Ons vir jou’ – ‘n onvergeetlike ervaring

Image

Aan die einde van die musiekblyspel oor De la Rey, "Ons vir jou", sit Siener van Rensburg by 'n kampvuurtjie en voorspel dat die Afrikanerfeniks uit die as mag verrys.

Lees verder: ‘Ons vir jou’ – ‘n onvergeetlike ervaring