‘n Ontploffing by die Iranse kernaanleg in Isfahan dié week is deur die owerhede ontken, maar inwoners van die stad het bevestig dat hulle ‘n harde geluid gehoor het. Dit is die tweede só ‘n geval. Onlangs is ‘n harde ontploffing by ‘n missielaanleg wes van die hoofstad Tehreran gehoor waarin 30 soldate van die
‘Ek kan daardie klank steeds hoor’
‘n Man wat tydens ‘n rooftog by ‘n supermark geskiet is, het geglo hy sou tereggestel word, het die Hooggeregshof in Pretoria Donderdag gehoor. “Ek het ‘n klik-geluid gehoor, maar geen skoot het afgegaan nie. Ek kan daardie klank steeds hoor,” het André Erlank sen., ‘n lid van die Mnandi-gemeenskapswag in Centurion, gesê in die
Dis Sasol teen Shell
Die petroleumreus Shell bly verbind tot sy voorneme om skaliegas in die Karoo te ontgin en het aansoek om eksplorasieregte by die Petroleumagentskap van Suid-Afrika (Pasa) gedoen. Jan Willem Eggink, hoofbestuurder van Shell SA Upstream, het gesê sy maatskappy bly steeds verbind tot die skaliegasprojek. “Ons is nog steeds verbind tot skaliegasontginning in die Karoo.”
Benin eer MK
Die Republiek van Benin het tjeks van eenhonderdduisend rand aan die gesinne van die Gugulethu Sewe in Kaapstad oorhandig. Die groep is in 1986 in ‘n hinderlaag deur veiligheidsmagte gedood. Die president van Benin, Thomas Yayi Boni het verlede maand tydens ‘n staatsbesoek aangekondig dat die gesinne finansieel bygestaan sal word. Boni het ook ‘n
Pax Americana, gesink?
Die Europese skuldkrisis het die wêreldsoeklig byna uitsluitlik op opbrengste van staatseffekte en beurse wêreldwyd gerig. Maar dit is nie dié persentasies se fluktuasies wat die uitkomste in die wêreld gaan bepaal nie. Wat uiteindelik gaan tel, is of die negentig persent van alle goedere wat tussen koninente verhandel word, in die toekoms steeds veilig
Volgende Vigsplan vandag bekend
President Jacob Zuma stel vandag ‘n nuwe Nasionale Strategiese Plan oor MIV/VIGS en TB bekend. Die vyfjaarplan sal die rigting aandui oor hoe die pandemie oor die volgende paar jaar hanteer behoort te word. Verskeie sektore onder die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad het tot die nuwe plan bygedra. Die ondervoorsitter van SANAC, Mark Heywood, sê die
COP17: Nuwe bedelbak
COP17 het in ‘n nuwe swart bedelbak ontaard, nadat die Afrika-Unie daarop aangedring het dat ontwikkelde lande Afrika betaal om besoedeling hok te slaan. Groen ekonomiese ontwikkeling gaan glo ryk lande $600 miljard uit die sak jaag. ‘n Bedrag van $100 miljard wat vir die hele ontwikkelende wêreld voorsien word, is een van die ernstige
Mulder looi China by COP17
Dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye het Dinsdag in Durban tydens die COP17-beraad gesê dat die uitdaging vir landbou oor die volgende 30 jaar is om 70% meer kos te produseer, terwyl landbouers oor dieselfde tydperk die hoeveelheid aardverhittingsgasse wat deur landbou-aktiwiteite vrygestel word, drasties moet verminder. Dr. Mulder het die hoofrede
Nederlandse parlement verwerp Afrikanermosie net-net
De Tweede Kamer heeft de (gewijzigde) motie Van der Staaij vanmiddag net aan verworpen. De motie wijst op het geweld tegen Afrikaners en de onder druk staande vrijheid. Het was de eerste maal dat een motie inzake Afrikaners werd behandeld door het Nederlandse parlement. Voor de motie stemden: SGP, ChristenUnie, Partij voor de Vrijheid (PVV),
Lees verder: Nederlandse parlement verwerp Afrikanermosie net-net
Spanning tussen VK en Iran styg
Studente in Teheran het ‘n Britse diplomatieke kompleks Dinsdag met petrolbomme en klippe bestorm, die Union Jack-vlag en foto’s van Elisabeth II afgeruk, ‘n ambassadevoertuig aan die brand gesteek en dokumente by die vensters uitgegooi in tonele wat herinner aan die opstand in 1979. Twee dae nadat Iran se parlement ‘n wetsontwerp goedgekeur het wat
