Jackie Selebi Die Nasionale vervolgingsgesag het geen getuienis om die korrupsiesaak teen die geskorste polisiehoof Jackie Selebi te ondersteun nie, het hy Donderdag in 'n onderhoud gesê. "Daardie mense het geen saak nie…dit is 'n ongelukkige ondersoek, want hulle weet nie wat hulle wil hê nie," het Selebi aan die Sowetan-koerant gesê. Hy het gereageer
Lees verder: Selebi meen daar is geen getuienis teen hom nie
