Sjina is besig met nasionale rou n? aardbewing

Die derde nasionale roudag breek vandag in Sjina aan ter nagedagtenis aan die slagoffers van verlede week se aardbewing. Tot 50 000 mense het na raming die lewe gelaat en 245 000 persone is beseer.

Lees verder: Sjina is besig met nasionale rou n? aardbewing

Etniese geweld aan Witwatersrand duur voort

Die etniese konflik tussen Afrika-immigrante en plaaslike inwoners in die Gautengprovinsie het teen gister steeds aangehou, in weerwil van polisie-optrede en oproepe om kalmte. Daar is reeds 22 mense dood en 10 000 is dakloos gelaat.

Lees verder: Etniese geweld aan Witwatersrand duur voort

Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus

Rachelle Greeff het einde Februarie reeds 'n ope brief aan Dan Roodt gerig in Rapport. Sy was ook vandag in 'n onderhoud op ImageRSG. Dit handel oor Praag se komende kortverhaalbundel, Donker.

Lees verder: Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus

Afrika dink baie van Australi? se leier

Afrikaleiers het die federale regering van Australië geprys vir sy apologie aan inheemse Australiërs. Parlementêre sekretaris vir handelsbetrekkinge, John Murphy, het onlangs gedurende 'n besoek aan Ghana vir 'n VN-ontwikkelingskongres, 14 bilaterale gesprekke met Afrikaleiers gehou.

Lees verder: Afrika dink baie van Australi? se leier